Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

DEEL 2

In Hoofstuk 5-9 sien ons Jesus die lam met ‘n boek en 7 Seëls wat gebreek word… Dan sien ons 4

perderuiters, die begin van die verdrukking, 144 000 Israeliete gered deur die Magog “invasion”, die eerste 6 basuine (verdrukking), en die eerste twee wee. Ons leer ook van die Sleutels van die hel hier.

11

C Viljoen

12

Image 26

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

HOOFSTUK 5 – Jesus (die geslagde Lam met 7 oë en 7 horings) se boek met 7 Seëls.

God hou ‘n boek vas op die troon in Sy regterhand, wat verseël is met 7 seëls. Eségiël 2:9-3:5 & Daniël 12:4. Die 7 seëls, 7 trompette en 7 skale (bakke) is soos skakels op ‘n ketting. Dit is die oordeel van God in die einde soos ons vroeg hier gaan leer. Let op die straf is net vir die goddeloses bedoel, want ons die Kerk en Heilige gees is klaar weggeraap en op Jesus se kop hier (horings en oë). Sien les-einde vir meer!

‘n Sterk Engel vra hard: “Wie kan die seëls breek en die boek oopmaak?” Niemand het geantwoord nie, toe begin Johannes ween. Een van die ouderlinge stop Johannes en se dat die Leeu uit Juda (Hoséa 5:14 & Matthéüs 2:1 & Lukas 18:38 & Johannes 16:33, Genesis 49:9-10, Hebreërs 7:14 & Jesaja 11:10-11), die wortel van Dawid, het oorwin en kan die boek oopmaak.

By die troon het Johannes die 7 Geeste van God gesien wat oor die aarde gestuur was, in die vorm van ‘n Lam met 7 horings en 7 oë (die Heilige Gees wat Jesus Christus is – Johannes 1:1 & 14 & Jesaja 11:2), wat gelyk het of dit geslag is. Die horings en oë is ook die 7 Vuurfakkels: Openbaring 4:5 → Die Heilige Gees.

So, om op te som: Jesus is die Lam, en die Lam se oë en horings is die Heilige Gees. Jesus is die Lam, en ons een liggaam met die Lam, in Christus – Romeine 12:5. Die Lam het die boek gevat by God (Psalm 146:10 & Matthéüs 28:18 & Johannes 5:22), en toe val al die wesens en ouderlinge voor die Lam neer met hulle instrumente en wierook (heiliges se gebede – almal wat met ‘n opregte hart bid ruik lekker by God).

Toe sing hulle “U is waardig, want U is geslag en het ons gekoop vir God met U bloed.” Hierna het ‘n magdom engele rondom die troon gekom en geskree: “U is waardig om alles te ontvang.” – God gee ook aan ons, Sy kerk, alles – Lukas 12:32 & Romeine 8:32 & 2 Timótheüs 2:12.

Toe prys elke lewende ding op hemel en aarde vir God en Sy Seun, terwyl die 4 wesens skree Amen!

13

Image 27

Image 28

Image 29

C Viljoen

HOOFSTUK 6 – Die eerste 6 seëls op die boek.

oorwin deur te sterf. Die duiwel, deur dood te

maak. Hierdie is die Antichris! (Openbaring 11:7

& Efésiërs 6:16). Nog verdere bewyse hiervan is

Openbaring 6:9-11, waar die Christene onder die

altaar vertel word dat die straf nog ‘n rukkie gaan

hou. Die duiwel kom om vals vrede vir die hele

wêreld te belowe (om die wêreld te stabiliseer)

Hier gebeur baie goed na die wegraping met die

na chaos van die wegraping, en dis hoekom

goddeloses wat agter bly. Eers lyding en dood op

hierdie man ‘n boog het SONDER pyle (Daniël

aarde (met die 4 perde), dan die Verdrukking

9:27, Matthéüs 24:3-5). God stuur hier 4 bose

(Tribulation) waar die laaste koring en kaf geskei

geeste uit: 1 Samuel 16:14, 18:10 & 19:9.

word. Die dooies se lyding word 3 maal gewreek.

Eers met die 7 seëls, dan die 7 trompette en dan

Seël TWEE: Rooi Perd

die 7 skale (bakke). In al drie gedeeltes gebeur die

wegraping eerste (PRE-TRIBULATION RAPTURE),

om ons van die uur van oordeel te weerhou.

Hierdie 3 stories beskryf een groot wegraping, en

dan groot pyn en straf vir die “Left Behind”.

Seël EEN oopgemaak: Wit Perd

! LEES - MATTHÉÜS 24:6 - LEES !

‘n Man met ‘n groot swaard op ‘n vuurrooi perd

het verskyn. Hy het gery om vrede weg te neem

en om mense op aarde te lei om mekaar dood te

maak. Hierdie kan die Magog “invasion” wees van

die Midde-Ooste. Eségiël 38:2. Tobal is die

oostelike kapitaal van Rusland, Suid-Wes van

Siberië. Meseg is Moskou vandag. Ros is Rusland

MATTHÉÜS 24:5

“Russia” self. Eségiël 38 beskryf hoe God die

‘n Man met ‘n kroon, boog en ‘n wit perd het

Russiese weermag uitstuur op perde oor Israel in

verskyn. Hy het gery om te oorwin, en is ‘n

die einde, dat die sondaars daarbinne vir God kan

oorwinnaar. Die ruiter van hierdie perd kan een

ken en hul bekeer. Rusland is Noord van Israel.

van drie dinge wees: Antichris (2 Korinthiërs

Eségiël 2-3 voorspel ook ‘n oorlog in die Midde-

11:14 & Efésiërs 6:16), of Christene (Lukas 14:14,

Ooste in die einde-tyd. Eségiël 8:7 voorspel saam

Openbaring 4:4), of God die Vader (Sagaría 9:13-

openbaring dat een derde van die aarde hier gaan

14 & Psalm 45:5-6). Wie weet watter een is hy?

brand. In Daniël 2, 7, 11, en Eségiël 38-39 is al die

Dit is nie die Christene nie, want hulle het nog nie

lande wat gaan regmaak vir die Midde-Oos

hulle krone gekry nie (die oordeel kom nog). Ook

oorlog. Volgens Life Pictoral Atlas, sluit hierdie

nie God nie, want Hy is op Sy troon, gereed om te

oorlog moontlik Afrika, Antarktika, Asië, Australië,

oordeel. Dis nie Jesus nie, want al het Jesus klaar

Europa, en Noord- en Suid-Amerika in, rofweg

die dood oorwin, is Hy hier besig om die Seëls te

56,889,581m². Een derde daarvan is: 18,963,194

breek. Jesus gaan ‘n ander wit perd ry, en ‘n

m² wat gaan brand. Hierdie is presies een derde

Swaard is Sy wapen. (Openbaring 19:11-16) Jesus

van die aarde se land-streek.

14

Image 30

Image 31

Image 32

Image 33

Image 34

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Dis ook SY land se geld, wat die “new world

order”, of “single world government” se simbool

het (die All-seeing eye pyramid):

Die man op hierdie rooi perd mag dalk die NWO

(New World Order) begin. Dis waar die wêreld

deur een man regeer word. Een man wat vryheid

weg neem, en wie massa-moorde sal veroorsaak

om die wêreld-populasie onder ½ Biljoen te hou.

Hy bring die 666 Seël (chip), om alle geld, media,

regerings, onderwys, en godsdiens, te beheer.

Is hierdie man dalk Ted Turner:

Die bewoording op Amerikaanse geld word in

Latyns geskryf, en vertaal na: “Hy knik toe hy die

nuwe orde van die eeue begin. Die groot Seël.”

Of is dit miskien die president van Amerika wat

hierdie groot swaard in sy hand dra? Want hulle

belowe wêreld-wye vrede, maar het vir Sirië

gewaarsku dat hy die skuldige sowel as

onskuldige in Sirië sal doodmaak as hulle aanhou

werk met Nu-clear wapentuig… Hy is die leier van

Ons weet nie wie dit is nie, maar ons moet met

die Geneefse Konvensie (Geneva Convention), en

oop oë hiermee te doen hè, want iemand bring

het gesê hy sal ‘n stemming hou, maar het geen

die Illuminati geloof aan die lewe! Dis mense wat

stemming nodig vir sy besluit op Sirië nie.

glo hulle is (gesamentlik) God van die Aarde.

15

Image 35

Image 36

C Viljoen

Seël DRIE: Swart Perd

Seël VIER: Vaal Perd

MATTHÉÜS 24:7c

MATTHÉÜS 24:7b

‘n Man genoem “dood”, met die doderyk wat

‘n Man met ‘n skaal op ‘n swart perd het verskyn.

hom volg, op ‘n vaal perd het verskyn. Hulle het

Iemand het geskree “’n Rantsoen koring vir ‘n

mag ontvang om oor die 4de deel van die aarde

penning, en drie rantsoene gars vir ‘n penning.

dood te maak met swaard, hongersnood, pes, en

Moenie laat die olie en wyn beskadig nie”.

deur wilde diere. Eségiël 14:21 & Markus 8:34-

Spreuke 11:1 & 16:11. Na oorlog is inflasie altyd

35. Die goed wat hierdie bose gees bring is die

hoog. Veral na die ekonomie gaan inmekaar stort

heel ergste, en is al klaar gereed gemaak. Alles

na die eerlike christene (wat belasting betaal het)

wat die derde perd bring, word hier erger. Nu-

weggeraap gaan word. Dit beteken kos-pryse

clear en atomiese bomme, bio-chemiese bomme

skiet deur die dak (en kos word vinnig minder), en

(erge walg-siekte bomme), radiologiese- en

alle edelmetale (wat duur was) verloor waarde en

smelt-bomme en ander biologiese wapens en

is in oorvloed beskikbaar. Volgens Matthéüs 20:2

ballistiese missiele wat sterk genoeg is om die

het werkers daai dae een penning (penny) gekry

aarde se orbit te verander, wat die aarde se

per dag se werk. Dis 16 Amerikaanse onse, of een

populasie binne ‘n paar uur dramaties kan

brood per dag. Eségiël 4:10-11 & 16 verduidelik

verminder of heeltemal uitwis. Onthou, wanneer

hoe mense in die einde sal eet en drink in mates.

kos soos groente en vrugte verminder, en

Eségiël 7:19 vertel hoe geen goud of silwer

wanneer bees en skaap en ander herbivore

mense sal red in die einde nie, en Jakobus 5:1-3

vergaan deur die mens se hongersnood of deur

& Matthéüs 6:19-21 gaan oor die aardse skatte.

ons mense wat hulle vinnig opgebruik, sal daar

In hierdie prentjie kom ‘n bose gees wat vir almal

net honger karnivore oor wees, en ook net mens

toelaat om kos te eet op spesifieke mates. Die

om deur hulle aangeval te word. Honger diere sal

mense word forseer om hierdie leier onderdanig

soek tot hulle kos vind, al is dit ons mensdom. 1

te wees, om te kan eet. Is sy naam dalk Nicolai?

Petrus 5:8, en Openbaring 9:11. Een van die

Openbaring 2:6. Kom ons sterf eerder van die

duiwel se baie name is Abaddon en Apollion (die

honger, sodat ons nie geweeg word en te lig

verwoester). Vir interessantheid, 9/11?

gevind word in die einde van die wêreld nie –

Daniël 7:27.

Elkeen van die lewende wesens het soos weerlig

vir Johannes gesê om elk van hierdie perde te

Volgens Matthéüs 24:6 Moet die wegraping

kom kyk, in volgorde. Die Leeu kop het vir

gebeur, dan kom die 4 perde van Openbaring 6

Johannes die wit perd gewys, die Kalf kop wys

dan die res van die verdrukking, en dan die

hom die rooi perd, die Mens kop wys die swart

terugkoms van Jesus (DIE EINDE).

perd, en die Arend kop wys hom die vaal perd.

16

Image 37

Image 38

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Seël VYF: Siele onder die altaar

ons ook in rus verkeer soos ons heilige broeders

in Seël 5, en saam hulle heilig wees. God sal net

EEN gebed hoor na die wegraping. JOHANNES 3:5

& 16. Dit beteken om die 666 nie te aanvaar nie.

Seël SES: Die hemel word toegerol

MATTHÉÜS 24:9-10

Onder die altaar verskyn die siele wat ter wille

van die Woord gedood was. Hul het geskree:

“Hoe lank wreek U ons bloed?” Hulle kry wit klere

en ‘n Groot stem se vir hulle om nog bietjie te rus

MATTHÉÜS 24:11-28 (29) dan 30-34 & JOEL 2:31

tot hulle broeders in Christus ook gedood word. Is

‘n Groot aardbewing gebeur. Die son word soos

hulle miskien in die boesem van Abraham saam

‘n haar-sak swart, en die maan soos bloed. Die

met Lazarus om te rus? Lukas 16:19-31.

sterre val op die aarde, en die hemel word toe-

gerol. Al die berge en eilande is verwyder. Alles

Let op die Christene wat gesterf het (of

op aarde kruip weg en bid dat die berge en rotse

weggeraap was) is hier klaar in die hemel, in rus,

op hulle val om hulle te beskerm vir die toorn van

en wag WAKKER vir die finale oordeel. Hulle het

die Lam, want die groot oordeel het gekom, en

klaar wit klere gekry wat hulle sleutel na die

wie kan bestaan?

ewige lewe is (skoon siel), maar die oordeel (waar

hulle krone vir hulle werke sal ontvang) kom nog.

Hierdie gaan letterlike gebeurtenisse wees, want

Die oordeel en verdrukking is verskillend! Die

waar ook al God naby kom, kan niks van

verdrukking is die plae oor die goddeloses NA die

mensdom bestaan nie, selfs nie klippe nie.

wegraping (Openbaring 8 & 16), maar die

Eksodus 19:18, 1 Konings 19:11, Matthéüs 27:51-

oordeel is wanneer ons vir ons werke vergeld sal

52, Lukas 21:25-26, Openbaring 6:16-17.

word en in die nuwe Jerusalem gebring word

(Openbaring 20-21).

Wat as die Osoon laag finaal verdwyn, en die son

ons brand? Openbaring 16:8-9 Wat as die son

Die Wegraping gebeur VOOR die verdrukking, of

getref word deur ‘n meteor en hy hou op brand?

die “Pre-Tribulation Rapture”. Dink hieroor: In die

Of as die maan sou verander in ‘n rooi ster in?

storie van Noag, was hulle eers van die grond af

Wat as die sterre val of verdwyn??? Hier kom

verwyder en TOE gebeur die vloed. In Lot se

groot probleme vir die wat oor bly na die

storie, was hulle eers uit Sodom en Gomorra

wegraping. Hulle sal bid hulle was nie gebore nie.

verwyder en TOE was dit verwoes. God verwyder

Net na die wegraping kom die vier perde, en dank

EERS die Christene, en DAN gebeur die finale

om die erger verdrukking waarin die laaste paar

verdrukking van openbaring. Matthéüs 24:37-39,

Christene bymekaar “gehark” word in die 5de en

Lukas 17:28-30, Romeine 5:9, Openbaring 6:16.

6de Seël. Dan skeer Jesus alles uitmekaar en kom

Ons moet Jesus as die Christus bely VOOR mense

gee pakslae vir die goddelose, met ondenkbare

(Matthéüs 10:32-33). Ons kan doodgemaak word

en onbeskryflike verdrukking met die 7de Seël

daarvoor, voor of na die wegraping, en dan sal

voor die oordeel.

17

Image 39

C Viljoen

HOOFSTUK 7 – Die Israeliete word gered.

(BELANGRIK: Eségiël 37:1-14 – VERS 9! ) 4 Engele hou die 4 winde stil. ‘n Ander engel kom op saam die son, met God se Seël. Hy skree aan ‘n ander vier engele: Wag voor julle die aarde, see, en bome beskadig, tot ek die 144 000 diensknegte van God uit die stamme van Israel se hoofde Seël met God se Seël.

12 000 Uit elkeen van die volgende stamme: Juda, Ruben, Gad, Aser, Náftali, Manasse, Simeon, Levi, Íssaskar, Sébulon, Josef, en Benjamin. 12 Stamme x 12 000 verseëlde elk = 144 000 totale verseëlde.

Toe Joshua die Israeliete in die beloofde land Kanaän in gevat het oor die Jordaan rivier (Josua 13:33), na hulle uit Egipte gelei was, moes die seuns van Levi elk ‘n stad gaan vind vir hulself, maar mag dit nie besit het nie, want net God alleen is hulle “inheritance” gewees (Josua 13:33). Levi het die verantwoordelikhede gehad om die ander stamme te voer met die wet van God, en om die ander in orde te hou.

Hoekom moes hierdie 144 000 Israeliete eers die Seël ontvang? Hulle, net soos ons, moet eers die MERK

VAN GOD – 777 – ontvang deur Johannes 3:5. Hierdie 144 000 geseëlde sal ons Christene verteenwoordig in die hemel, en ons gaan saam met hulle die Here prys in die hemel.

Wat hier gebeur is: Die wegraping gebeur in Openbaring 4, dank om die 4 Perde met die eerste 4 Seëls, en daarna die reuse 7-Jaar verdrukking van die 6de en 7de Seël (en die basuine en bakke). Die naaste wat ons kan kom op wie hierdie 144 000 is, is: Hulle is Jode (Israeliete) wat agter bly na die wegraping (beskerm deur die Seël van God sodat geen skade in die verdrukking oor hulle sal kom nie), en wie die wedergeboorte aan almal gaan preek wie in die verdrukking agter gebly het, wat sal veroorsaak dat ‘n

“groot menigte” geredde verdruktes in die hemel sal verskyn – Openbaring 7:9.

Hoe weet ons die 144 000 kom red die agtergeblewenes? Sagaría 12:10 & Romeine 11:25-27.

Wie is die eerste 4 engele, die wat die winde vas hou? Tydens die 6de Seël, in Openbaring 6, skeer die hemel oop en word toegerol. Dis hulle hier! Hulle help om die verdrukking te bring!

18

Image 40

Image 41

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

DIE LANDE VAN ISRAEL – BYBEL TYD

BYBEL NAAM – NUWE NAAM

Juda – Yehuda

Ruben – Re’uven

Gad – Gad

Aser – Asher

Náftali – Naftali (Dan)

Manasse – Menashe

Simeon – Shim’on

Levi – Levi

Íssaskar – Yissakhar

Sébulon – Zevulun

Josef – “Ephraim” & Manasse

Benjamin (Dan) – Binyamin

BASIESE LAND-AREAS IN VERGELYKING MET SUID AFRIKA

Kerke van God (Turkye) – Swart See – Magog (Rusland) – Mediterreense See – Israel (144 000) 19

Image 42

C Viljoen

STAMME VAN ISRAEL VERSTROOID – VANDAG SE DAE

Volgens Amos 9:9 & 17 & Jakobus 1:1 is hierdie stamme reg rondom die aarde vandag gedrywe, en ons kan ‘n raai-skoot vat oor waar hulle wandel vandag:

Stam van Israel Moontlike Nasionale Identiteit Bybel Verwysing

Aser - Republiek van Suid-Afrika Genesis 49:20

Benjamin - Noorweë Genesis 49:27

Dan - Ierland Genesis 49: 16-18

Gad - Duitsland Genesis 49:19

Íssaskar - Finland Genesis 49: 14-15

Josef (Efraim) - Brittanje en Verenigde Koninkryk Genesis 49: 22-26

Josef (Manasse) - Verenigde State van Amerika Genesis 49: 22-26

Juda Hoofsaaklik nasie van Israel (Jode), maar ook verstrooi onder ander nasies wat van Israel afstam Genesis 49:8-12

Levi Verstrooi onder ander nasies wat van Israel afstam Genesis 49:5-7

Naftali - Swede Genesis 49:21

Ruben - Frankryk Genesis 49: 3-4

Simeon Verstrooi onder ander nasies wat van Israel afstam Genesis 49:5-7

Sébulon - Holland Genesis 49:13

20

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

VERDER IN OPENBARING HOOFSTUK 7 – Die Israeliete word gered.

Na die gedeelte waar die engele gestop was om die aarde te beskadig, totdat die 144 000 hulle Seëls op hulle voorhoofde ontvang het, verskyn ‘n groot ontelbare menigte voor die troon van die Lam, met wit klere en palmtakke (Markus 11:1-11) in hulle hande. Hulle het God en Jesus geprys.

Soos ons vroeër geleer het, is hierdie menigte heel moontlik die gereddes na die wegraping, waarvoor die 144 000 geseëlde Jode gepreek het. Daniël 9:24-27 & Openbaring 6:17. Hierdie 144 000 is die eerste vrugte van die Kerk na die wegraping – Openbaring 14:4.

Toe val al die engele en ouderlinge en lewende wesens neer en aanbid God en skree Amen!

Toe se een van die ouderlinge vir Johannes, dat die menigte met die wit klere is die wat uit die groot verdrukking kom, hulle klere is met Lamsbloed WIT gewas. Openbaring 3:5. Daarom dien hulle God.

Jesus sal hulle trane weg vee, hulle laat rus, en hulle voer en na water fonteine lei. – Psalm 23

Net soos met die Israeliete uit Egipte, gaan God weer Sy kerk red, vir ewig, en ons in ‘n ryk land bring van ewige rus, weg van die verdrukking wat kom.

Die Jehova Getuies bring vir ons groot misleiding hier! Hulle glo dat 144 000 is die LIMIET! Die totale nommer van geredde mense wat in die hemel gaan wees. Dit is wat hulle noem “Heavenly Hope”. Die wat oorbly sal volgens hulle “Earthly Hope” hê, waar Jesus en hierdie 144 000 vir ewig die op aarde sal regeer.

Daar gaan definitief mense wees wat saam Jesus tydens die 1000 jaar Millennium vrederyk sal regeer (Openbaring 20:4), MAAR dis net vir die 1000 jaar, en nie vir alle ewigheid soos die Jehova Getuies preek nie. Na die 1000 Jaar sal God alleen regeer – Romeine 8:17 & Openbaring 21:3.

Ons gaan SAAM die 144 000 ‘n Seël ontvang van die ewige lewe! Efésiërs 1:13-14 & 2 Korinthiërs 1:22.

Wie is die engele wat alles moet beskadig? Volgens die Bybel, is hulle die eerste 4 engele met hulle basuine, in Openbaring 8, tydens die oopmaak van die 7de Seël, wat ons nou volgende gaan leer! Dis hier duidelik, dat net NA die wegraping, en net VOOR die verdrukking, was alles gestop, sodat die 144 000

Israeliete (deel van God se kerk) WAT AGTER GEBLY HET met ‘n doel, die Seël van God kon ontvang vir beskerming tydens hulle preek.

Hoekom hou die menigte gereddes met wit klere aan, elkeen palmtakke vas? Openbaring 5:9 & 3:4, Amos 9:9, LEVÍTIKUS 23:40!!! – LEES HULLE ALMAL!!!

ONTHOU: Die Here het nooit die Magog invasion begin om Israel uit te wis nie. Nee, die Bybel se soos ons vroeër geleer het in die oopmaak van die 2de Seël (Die rooi perd en sy ruiter) dat die Magog Invasion in Israel ingestuur is deur God, sodat die heidene Hom ken, laat die sondaars Hom ken - Eségiël 38. Na die Magog invasion, wil God die wedergebore “repented” Israeliete red, en hier is waar dit gebeur, in Openbaring Hoofstuk 7.

21

C Viljoen

VRAE VIR VERVRISSING – HOEVEEL KAN JY ONTHOU? – HELP MEKAAR!

1. Wat is die naam van die eiland waarop Johannes die Openbaring geskryf het? → __________

2. Deel een van hierdie reeks het ‘n groot prentjie geteken. Wat is elkeen van die simbole se betekenisse wat ons geleer het?

a. 7 Kandelaars → ____________________________________________________________

b. 7 Sterre

→ ____________________________________________________________

c. 7 Vuurfakkels → ____________________________________________________________

d. 24 Ouderlinge → ____________________________________________________________

3. Wat is die hoof boodskap wat die 7 Briewe bring? → ______________________________

4. Waar vind ‘n mens die Bybel-vers wat hierdie 7 Briewe se boodskap goed opsom? → ___________

5. Skryf hierdie vers uit: → _____________________________________________________________

_________________________________________________________________________________

6. Wat is ons enigste doel op aarde? → ___________________________________________________

7. Jesus was een van die 7 Kandelaars. Beskryf presies hoe Hy hier in die Gees gelyk het? → ________

_________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________

8. Hoe het die 4 Lewende wesens gelyk? → _______________________________________________

_________________________________________________________________________________

9. Waar vind mens die 7 Kerke? → ______________________________

10. Is Suid Afrika Noord of Suid van hierdie 7 Kerke? → __________

11. Geen mens kom na God toe behalwe deur: → ____________________

12. Daar is iets in Openbaring Hoofstuk 4 wat vergelyk word met sonde en dood. Die woord leer ons ook dat iemand wat huiwer en twyfel is dieselfde as hierdie ding. Wat is dit? → ________________

13. Wie sal Wit klere en Goue krone dra in die hemel? → ______________________________

14. Is die hemel en die nuwe Jerusalem dieselfde ding? Verduidelik jou antwoord: → _______________

_________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________

15. Openbaring 5 in hierdie 2de deel, beskryf Jesus. Hoe lyk Jesus hier, en wat is Hy waardig om te kry?

_________________________________________________________________________________

16. Wanneer die eerste 6 van 7 Seëls oop gebreek word, gebeur 6 goed… Wat is daardie 6 goed in kort?

a. Seël 1 → ___________________________________________________________________

b. Seël 2 → ___________________________________________________________________

c. Seël 3 → ___________________________________________________________________

d. Seël 4 → ___________________________________________________________________

e. Seël 5 → ___________________________________________________________________

f. Seël 6 → ___________________________________________________________________

17. Wie is die 144 000 en wat gaan hulle doen op Aarde?

_________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________

18. Israel het 12 Stamme. Wat is die naam van die see wat links van Israel is? → ___________________

19. Die 2de Seël leer vir ons dat God die “Magog Invasion” op Israel beplan om vir die Heidene te leer wie God is, voor Hy dan Israel herstel. Wat is die naam van die land wat dit bring? → ____________

22

Image 43

Image 44

Image 45

Image 46

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

HOOFSTUK 8 – 7de Seël (stilte), eerste 4 Basuine.

Toe maak die 7 basuin-engele gereed om te

– Moontlik is hierdie letterlike gebeurtenisse,

blaas. Hierdie eerste engel met die altaar-kole is

ons weet nie. Ons glo dit kan ook moontlik

een van die baie bewyse dat die ou testament nie

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business