Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.
oorlog en pes voorspel.
kan vergaan nie, want: Selfs hier in Openbaring
8:5, gaan die engel vir ons versoening doen vir
ons sondes, soos Aaron in Levítikus 16:11-12
moes doen vir die volk!
1ste Engel blaas sy basuin: Hael, vuur en bloed
Jesus maak die 7de Seël oop. Die hemel word stil
vir 30min. 7 Engele met 7 basuine staan voor
God. ‘n Ander engel bring ‘n goue wierookbak,
om dit met baie reukwerk saam die gebede van
die heiliges op die goue altaar (Hebreërs 9:4,
Eségiël 38:22-23, Openbaring 16:2.
Openbaring 5:8, & Eksodus 30:1-3 & 1 Johannes
Daar kom hael en vuur met bloed gemeng, en
1:9) voor die troon te lê. Die rook en die gebede
was oor die aarde gegooi. ⅓ van die bome en al
het uit die engel se hand opgegaan voor God.
die groen gras het verbrand.
So sal God homself as groot en heilig __________
maak, dat almal weet Hy die HERE is.
2de Engel blaas: ‘n Vuur-berg
Jeremia 5:25, Openbaring 16:3, Eksodus 7:17, 19.
‘n Berg wat brand met vuur word gegooi in die
Toe maak die engel die wierookbak vol met die
see, en ⅓ van die see word bloed. ⅓ lewende
altaar se vuur, en strooi dit oor die aarde, en
skepsels in die see sterf, en ⅓ skepe het vergaan.
groot stemme en donderslae en weerligte en
Die wat agterbly se sondes het die goeie dinge
aardbewing het gekom.
van hulle af ____________________ .
23


C Viljoen
3de Engel blaas: ‘n Groot ster val
HOOFSTUK 9 – Die 5de en 6de Basuin, die eerste

