Die Openbaring Reeks - Leerder Gids
- / Home
- / International Books /
Author: Chris Viljoen
Downloads: 3
Visits: 18
Pages: 108
Published: 2 years agoRating: Rated: 0 times Rate It
- 1 star
- 2 stars
- 3 stars
- 4 stars
- 5 stars
Book Description
Het jy al ooit gewonder oor die einde? Is jy onseker oor hoeveel daarvan jy persoonlik gaan beleef? Miskien is die Openbaring vir jou totale duisternis... Moenie verder soek nie! In hierdie gids sal jy maklik-verstaanbare verklarings kry van elke beskrywing in Openbaring. Kreatiewe illustrasies maak dit maklik om jou verbeelding in te kleur. Vind uit saam ons hoe Jesus finaal oorwin! Kyk saam deur die uur-glas van die toekoms na hierdie profetiese boek. Hierdie is jou in-diepte, volledige studie op die Openbaring deur Johannes.
Reader Reviews

Chris Viljoen
I am a Christian educational author, who wrote multiple full study curriculums. My goal is to empower bible teachers!




