Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

DEEL 1

In Hoofstuk 1-4 sien ons 7 Sterre (engele), 7 Kandelaars (gemeentes van Asië), 7 Briewe (bekering boodskap en waarskuwing)… Ons sien ook gedeeltelik hoe Jesus in die Gees lyk. Ons sien die wegraping en die Troon-kamer van die hemel, met 4 lewende wesens (letterlik), 7 Vuurfakkels (die Heilige Gees na die wegraping), en 24 ouderlinge (die Kerk van God na die wegraping).

1

C Viljoen

2

Image 9

Image 10

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

HOOFSTUK 1 – Die 777.

Johannes was op die eiland Patmos, ter wille van die Woord van God, (besig om vir almal te bid) en op ‘n dag in die gees om die Openbaring te sien. Hy hoor God soos ‘n basuin agter hom, wat se: “Ek is die Alfa en die Omega, die eerste en die laaste…”

Johannes sien 7 goue kandelaars toe hy omdraai. Een van hulle was soos Jesus, met ‘n kleed wat tot op die voete hang, met ‘n goue gordel om die bors (Daniël 10:5), met ‘n wit kop en hare (Spreuke 16:31), en oë soos vuur (Matthéüs 6:22 & 2 Konings 6:17). Voete soos blink koper wat warm gloei (Daniël 10:6), en met

‘n stem van baie waters. Hy het in Sy regterhand sewe sterre gehou. Uit Sy mond het ‘n Tweesnydende Swaard (Hebreërs 4:12) gegaan, en Hy was soos die son (Openbaring 22:5 & Jesaja 60:19). Hy vertel Johannes dat die 7 kandelaars die 7 gemeentes is, en die 7 sterre is die 7 engele van die gemeentes. Jesus se ook vir Johannes dat Jesus die sleutels van die dood en doderyk besit.

‘n Multidimensionele God het vir Johannes die doper hierdie storie gewys in ‘n kleiner 3-dimensionele prentjie, want ons kan nie eers begin om te verstaan die werklikheid van wat gaan gebeur nie. Daar gaan te veel groot goed wees om te sien (1 Korintiërs 2:9).

3

Image 11

C Viljoen

HOOFSTUK 2 – Die bekering-waarskuwing.

toelaat dat die valse profetes Isébel My

diensknegte verlei. (1 Tessalonisense 5:14,

Spreuke 12:26 & Romeine 15:1) Laat haar volgers

hulle bekeer. God betaal almal volgens sy werke.

My volgers, wag rustig vir My. (Romeine 2:6 &

Psalm 91:7-8) LUISTER: As jy oorwin, sal jy die

mag van ‘n ysterstaf hê oor die nasies, soos Jesus,

en jy sal Satan besit.

Eerste brief, aan die engel van die gemeente van

HOOFSTUK 3 – Die bekering-waarskuwing.

Éfese:

Die vyfde brief, aan Sardis:

God ken jou goeie werke en lydsaamheid, maar

God ken jou goeie werke en dat jy lewendig klink

God het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat

maar dood is. (Efesiërs 2:1, Kolossense 2:13,

het. (Jeremia 2:2, 1 Johannes 4:19) Bekeer jou

Matthéüs 5:37 & 42-43, 1 Johannes 1:6, 8 &

dan en doen die eerste werke (Jakobus 2:26 &

4:20) Word wakker en bekeer jou, of ek kom

Galasiërs 5:6 & Galasiërs 5:22-23). LUISTER: As jy

onverwags op jou neer soos ‘n dief in die nag (1

nie oorwin nie, sal jy nie in die hemel kom om van

Tessalonisense 5:2). LUISTER: As jy oorwin, sal

die boom van die lewe te eet nie.

jou naam in die boek van die lewe kom en jy sal

waardige wit klere dra vir ewig.

Tweede brief, aan die engel van Smirna:

God ken jou goeie werke en armoede, maar het

Die sesde brief, aan Filadelfía:

teen jou die lastering van dat jy ‘n sinagoge vir

God het die sleutel van David. → 1 Samuel 16:1 &

Satan is. (Kolossense 3:11, 1 Korintiërs 13:1,

11-12 (David kom vat die koningskap oor by

Matthéüs 7:21 & 5:44) Jy sal 10 dae verdruk word

Koning Saul), Prediker 1:12, Jesaja 9:6-7 & 22:22

deur Satan wat julle in die gevangenis sal werp

& Lukas 1:32 (Jesus kom met daardie sleutel

om julle te beproef. Verdien die kroon van lewe

“troon” wanneer Hy ons kom haal) Hy maak

deur getrou te bly tot die dood (Matthéüs 10:28,

deure oop wat niemand kan toemaak nie, en

Johannes 16:33, Jakobus 1:12). LUISTER: Die wat

maak deure toe wat geen een kan oopmaak nie.

oorwin, sal die tweede dood nie sien nie.

God ken al jou werke, en het ‘n oop deur voor jou

geplaas. Jy het min krag, maar het My nie verloën

Derde brief, aan Pérgamus:

nie. (Josua 1:7 & Efesiërs 6:10-11) Staan sterk

God ken jou werke, en dat jy woon by die troon

wanneer die beproewing oor die aarde kom.

van Satan. Julle is getrou en het My nie verloën

LUISTER: As jy oorwin, sal jy ‘n pilaar word in My

nie. Maar daar is mense wat ’n struikelblok voor

tempel. Ek sal My nuwe Naam op jou skrywe.

die kinders van Israel werp. (Matthéüs 10:33 &

18:6) Bekeer, anders kom voer Ek oorlog teen

Die sewende brief, aan Laodicéa:

julle, met die swaard van My mond. (Matthéüs

So se die Amen: Ek ken al jou werke, en dat jy nie

4:4 & 7 & 10) LUISTER: Die wat oorwin kry

koud of warm is nie, so julle is uit My mond

verborge manna, en ‘n wit keursteen (Naamplaat:

gespoeg. (2 Korintiërs 1:20 & Matthéüs 6:19)

“Ek behoort aan God” – Openbaring 19:12 &

Julle vertrou op aarse rykdom alleen. Ek bestraf

Eksodus 3:13-14) met ‘n nuwe naam op wat

die wat ek lief het! Bekeer julle! Ek klop aan jou

niemand ken nie, behalwe hy wat dit kry.

deur! (Matthéüs 19:20-21 & Johannes 3:5 & 16)

Maak oop, sodat jy kan lewe. LUISTER: Die wat

Die vierde brief, aan Thiatíre:

oorwin, sal saam My op My troon kom sit, nes Ek

God ken jou goeie werke en dat die laaste werke

saam My Vader op Sy troon gaan sit het.

meer is as die eerste, maar het teen jou dat jy

4

Image 12

Image 13

Image 14

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

DIE LANDE VAN ASIË – BYBEL TYD

DIE LANDE VAN ASIË – VANDAG SE DAE

WAAR PAS SUID AFRIKA EN DIE SWART SEE IN

BYBEL NAAM – NUWE NAAM

Éfese – Selçuk

Smirna – İzmir

Pérgamus – Bergama

Thiatíre – Akhisar

Sardis – Sart

Philadelphia – Alaşehir

Laodicéa – Laodikeia

5

Image 15

Image 16

C Viljoen

HOOFSTUK 4 – Die Troon-kamer na die wegraping, met lewende wesens, vuurvakkels en ouderlinge.

Daarna vat Jesus vir Johannes van die grond af op deur ‘n oop deur in die hemel, en hy sien die Troon-kamer: (Matthéüs 7:14, Psalm 78:23, Johannes 14:6)

Geen mens kom na God toe behalwe deur: __________ .

Hier is alles wat Johannes gesien en gehoor het daarbinne:

Die Troon waarop God sit met ‘n reënboog rondom, wat lyk soos ‘n Smarag “heldergroen smarag juweel”.

God lyk soos Jaspis en Sardis. Weerlig en donderslae en groot stemme het van die troon uit gestraal.

(Deuteronómium 7:9, Jesaja 1:17-19, Genesis 9:13-16)

Die reënboog ____________________ God van sy verbond om nooit weer alles te verwoes nie.

6

Image 17

Image 18

Image 19

Image 20

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Rondom die troon was 4 lewende wesens, elk met 6 vlerke en baie oë… Elk het ‘n ander kop gehad: Leeu, Kalf, Mens, en Arend. Hulle het aanhoudend gesing: “Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom!” (Openbaring 19:4, 5:6-14 & 15:7, Openbaring 6:1-17, Eségiël 1 & 10:2, Hebreërs 4:13, Jesaja 6:1-4)

Die 4 wesens is die leiers van prys en __________ in die hemel, en hulle help God wanneer Hy __________ .

Hierdie wesens dra en lewer diens aan die __________ van God.

Heilig, Heilig, Heilig is

die Here God, die

Almagtige, wat was en

wat is en wat kom!

Eségiël het hierdie wesens gesien in die ou testament, met elkeen hierdie 4 koppe, wat die Troon dra. Baie glo in ‘n tradisionele storie, dat hierdie 4 wesens dalk die 4 Evangelies is, want as mens na die begin van elke Evangelie-boek kyk: Matthéüs (die Mens-kop) praat van Jesus se bloed-lyn, Markus (die Leeu-Kop) praat van die stem wat huil in die wildernis, Lukas praat van die offer in Jerusalem (die Kalf-kop), en Johannes praat van die perfektheid van die Woord van God, en hoe hy opgevat is in die wolke in om die Openbaring te sien (die Arend-kop). Geen bewyse hiervoor bestaan nie, en dis maar net wat mense dink is moontlik. Die Bybel se net God het hierdie wesens wat Hom dien by die Troon, en hulle is die leiers van die diening van die ander wesens (engele en ouderlinge) in die hemel.

7

Image 21

C Viljoen

7 Vuurfakkels (die 7 Geeste van God) brand voor die troon, op ‘n kristal-see.

Hierdie is die Heilige Gees wat voor kom in 7 vorms: Jesaja 11:2!

Die Gees van die (1) Here, van (2) __________ , (3) __________ , (4) __________ , (5) __________ , (6) __________ , en van (7) __________ …

Van die werke van die Heilige Gees: 1 Korinthiërs 12:3, 2 Thessalonicense 2:13, Romeine 8:2, Johannes 14:17, Efésiërs 1:17, Matthéüs 12:28, en Romeine 8:26.

Ekstra Inligting: Genesis 1:31 & 1:2, Openbaring 2-3, Handelinge 1:4, Openbaring 4:5 & 5:6

Die fakkels is NIE die kandelaars nie, want in Openbaring 1:4 praat Johannes van al twee afsonderlik.

Hierdie Vuurfakkels is die Heilige Gees, en verteenwoordig dalk die doop wat Jesus bring (die doop van die Heilige Gees en van Vuur – Lukas 3:16, tot op die reiniging van ons siele 1 Thessalonicense 5:19), en dit is hoekom hulle oor die water hang. 2 Konings 5.

Tans is die Heilige Gees nog “uitgestuur” en by ons (Psalm 104:30 en Prediker 12:7) Handelinge 1:4-8, 2:38

& Johannes 14:26, om ons te red, en die wegraping het nog nie gebeur nie.

Die see was nog altyd geassosieerd met sonde en dood. Jesaja 57:20 → (sondaars is soos ‘n onrustige see).

Matthéüs 14:25 → Jesus het krag oor die see “of dus oor sonde”. Genesis 1:2b → God het nog altyd bo-oor sonde gewandel. Matthéüs 8:32 → Demone het in die see ingevaar. Judas 1:13 → Ons almal se geeste is vergelyk met sterre, en sommiges is “gedoem tot duisternis”…

Openbaring 13:1 & Jakobus 1:6.

Die see en die aarde is die ____________________ se koninkryk. Die Woord leer ons dat iemand wat huiwer, iemand wat twyfel, is soos die ________________________________________ .

Die see in Openbaring 4:6 is soos Kristal (kalm en helder), en dit wys ons dat God en sy Heerlike wesens alles kan sien, reg-deur almal kan sien (Hebreërs 4:12-13 & Handelinge 15:18). Die see verteenwoordig sonde wat “eens en vir altyd” oorkom word, rustig gemaak, onder “submissie” gebring (Markus 4:39 & 41), met die Christene weggeraap en in rustigheid voor God, en met die Goddelose wat agter bly in die duister, vir ewig. Die see gaan weg wees, want die herinnering van God se oordeel gaan weg wees.

8

Image 22

Image 23

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

24 Ouderlinge met wit klere en goue krone rondom die troon. Elke keer as die 4 wesens sing, val die ouderlinge op die grond en aanbid God en gooi hulle krone op die grond voor Hom, en se: “U is waardig, want deur U Wil bestaan alles.” Lukas 14:14

Wanneer die wegraping gebeur sal ons ____________________ word vir ons dade op aarde.

Hierdie ouderlinge is nie engele nie, want engele kon nog nooit verouder het nie. Hierdie ouderlinge is die verteenwoordigers van die kerk van God, na die wegraping gebeur in Openbaring 3:4 & 4:2. Hierdie is persone wat op aarde gewandel het, want hulle word beklee met dieselfde klere wat ons Christene kry: Openbaring 3:5 & Jakobus 1:12. Die Here vertel vir ons dat ons wie verdra, wie die sonde oorkom, sal saam Hom regeer, in Openbaring 2:26-27, 5:10, 20:4, Matthéüs 19:28, Lukas 22:30, & 2 Timótheüs 2:12, so die 24 Ouderlinge moet ons dan verteenwoordig, die kerk van God. Die ouderlinge is die lewendiges en dooies wat in die wegraping sal opstaan en weggeraap word hemel toe.

Die 7 Kandelaars is die 7 ______________________________ tans op aarde.

Die 7 Sterre is die 7 ____________________ van die 7 Kandelaars.

Die 7 Vuurfakkels (lampe), horings, en oë is die 7 __________________________ , altans die Heilige Gees.

Die 24 Ouderlinge is die ____________________ van God.

9

C Viljoen

Wat het ons geleer?

HUISWERK – VIR ELKE SESSIE: Elke persoon kan een van die volgende kies:

- Vertel een Bybel feit → __________

- Lees een kort-verhaal uit die Bybel → __________

- Open met gebed → __________

- Sluit af met gebed → __________

VERWYSINGS:

- Psalm 101:3 & 84:11, 1 Samuel 16:7, Spreuke 21:4, Matthéüs 5:29 & 13:43, Lukas 11:34-35 & 1:78-79, Markus 12:30, Romeine 2:28-29, 1 Korinthiërs 15:33, & Efésiërs 4:4.

INTERESANTE FEITE:

- 1 Johannes 2:12-18 - ‘n Opsomming van die waarskuwing van die koms van Christus, die aanval van die Antichris, en die oog wat die vensters van die siel is.

- Die ou testament het hierdie kandelaar-beeld van Jesus gesien voor Johannes in Openbaring, te vinde in Daniël 10:4-6.

- Openbaring het omtrent 404 verse, waarvan 278 direk aangehaal is uit ander boeke van die Bybel.

- Handelinge 12:1-17 – Groot wonderwerke rondom die tyd van Johannes.

- Daar is tradisionele stories wat se dat “Próchorus”, die neef van Stéfanus is in Handelinge 6:5, en dat Johannes die visioen van die Openbaring presies ontvang het op Patmos deur dit te sien met sy eie oë, en dat Próchorus sy skrywer “scribe” was, wat alles geskryf het wat Johannes gesien en beskryf het. Ook dat Johannes deur die Romeine ge-“exile” was na Patmos toe om daar in die myn as ‘n slaaf te werk saam met ander gevange slawe wat op ‘n gereelde basis soontoe gestuur was as kluisenaars. Ongelukkig se die Bybel niks hieroor nie, en dis net ‘n geloof gebaseer op geskiedkundige stories en tradisie op die oomblik, omdat daar outydse myn-grotte is waar hierdie mense heel moontlik gewerk en geleef het.

10

Image 24

Image 25

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business