Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.
DEEL 3
In Hoofstuk 10-14 eet Johannes die boekie (oordeel), die tempel word herbou, twee getuies verskyn, die 2de wee gaan voort, die 7de basuin blaas, en die 3de wee word aangekondig. Ons sien die vrou en draak, die diere uit die see en aarde, & die voorspelling van die einde. Hierna die Lam en vrygekooptes op berg Sion, ons hoor die aankondiging van die oordeel, en sien die wegraping (vergelyk met ‘n oes).
29
30
Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
HOOFSTUK 10 – Johannes eet die boekie uit die hemel.
‘n Sterk son-helder engel, met ‘n oop boekie in Sy hand, daal neer uit die hemel, beklee met ‘n wolk, en ‘n reënboog oor sy hoof, met voete soos pilare van vuur. Wie is die engel? (Openbaring 4:3 & 5, & Matthéüs 17:1-2) _________________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________________
Hy sit sy regtervoet op die see, en sy linkervoet op die land (Jeremia 5:22, Lukas 16:26, Psalm 95:5-6, & Openbaring 20:13).
Toe hy uitroep, het 7 harde donder-slae woorde gespreek. ‘n Stem se vir Johannes om hierdie woorde NIE
op te skryf nie, maar om die boekie by die engel te vat. Die woorde in die weerligte is God se oordeel na die wegraping (Psalm 18:13, 1 Samuel 2:10, 2 Samuel 22:14, Openbaring 4:5, 8:5, 11:19, & 16:18, Eségiël 30:3). Niemand weet wat die woorde is nie, so ons kan net aanneem dat die oordeel onuitspreeklik is (1
Thessalonicense 2:16).
Die engel hef sy hande na die hemel en sweer by God dat tyd sal verdwyn (1 Petrus 4:7-11), en dat die verborgenheid van God volbring sal word met die sewende basuin. Die engel se toe vir Johannes om die boekie te eet (Deuteronómium 8:3, Jeremia 15:16, Matthéüs 4:4, 6:11, Psalm 19:10-11 & 119:103), en dat dit heuning-soet vir die mond is, maar bitter vir die maag (Daniël 12:1-4, & 7, Eségiël 3:1-3, & Jakobus 1:15). Ons weet dat dit die verborge oordeel was, want Eségiël 1-3 praat hiervan soos in Openbaring 4.
Toe se die engel vir Johannes om weer verder te profeteer (Eségiël 3:4, & Johannes 3:5).
31


C Viljoen
HOOFSTUK 11 – Die twee getuies, die tweede wee (gaan voort), en die sewende basuin. 3de wee open.
Johannes kry ‘n riet by die engel, en moes die tempel en altaar en mense daarbinne meet (Matthéüs 7:2).
Hierdie is die tempel in Jerusalem wat al ‘n paar keer vernietig en herbou was. Meer beskikbaar in die interessante feite aan die einde van hierdie les. Hy is tans herbou deur die Moslems en het nie meer die kruis van die Jode op nie. Die ark wat gebou was in Eksodus 25 was binne die tempel gewees tot die tempel die eerste keer afgebreek was, en niemand weet waar die ark vandag is nie. Vandag is dit ‘n Moslem (Islamitiese) tempel, waarin Moslems vir Mohammed aanbid omdat hy volgens hulle geloof in die Qur’an, daar opgevaar het hemel toe. Volgens Daniël 9:27, Matthéüs 24:15, 2 Thessalonicense 2:4, en Eségiël 40-48, leer ons van ‘n tempel wat in die einde tyd gaan bestaan hier, bo-op dieselfde “Rock of ages”
klip waarop die oorspronklike tempel gebou was (en waarop die huidige Moslem tempel staan), wat nog nooit voorheen was nie, en dat die Antichris in hierdie Joodse tempel van God (wat nog gebou/herbou moet word) homself gaan verkondig as god. Dis byna onbeskryflik in die huidige politiese klimaat vir die Jode om die Moslems se tempel af te breek om die oorspronklike een te herbou, maar volgens die Bybel sal dit moet gebeur vir die einde van die wêreld om te gebeur. Na die wegraping gaan hierdie tempel herstel word na God se heilige tempel, waarby ons God gaan prys in die nuwe Jerusalem.
Johannes kry hier (met die meet-riet) die voorreg om saam met God te oordeel (2 Timótheüs 2:12 & 1
Korinthiërs 6:3), en moes als in Jerusalem oordeel (Sagaría 2 en 2:5), behalwe die voorhof van die tempel, want dis aan die heidene (nasies wat nie in die Jode se God glo nie) gegee, en hulle gaan die heilige stad Jerusalem vir 42 maande (1260 dae of 3½ jaar) lank vertrap. Openbaring 12:6 & 13:5, Lukas 21:24, & 1
Konings 11:2. Hierdie is die eerste 3½ jaar van die 7 jaar verdrukking, waartydens die Antichris gaan regeer en waar amper net bose goddelose mense sal oor wees wat die 666 idees gaan wil stig.
32
Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
Satan gaan vals vrede aan Jerusalem en die wêreld belowe “Peace treaties” (Daniël 9:27) in die begin van hierdie tyd, en die agtergeblewene sondaars moet oppas vir hom wanneer hy in die tempel staan (Matthéüs 24:15-18) in die middel van die 7 jaar verdrukking, want hy (die Antichris) gaan tekens doen soos God (Openbaring 13:14), en gaan wil hê almal moet hom aanbid en beelde maak vir Satan (die dier) self. Lukas 21:36. Satan gaan die Jode wil doodmaak volgens Daniël, en dus vlug die vrou (Israel, die bewoners van Jerusalem wat God aanbid) na die wildernis, na God se veilige hawe toe in Openbaring 12.
Na die duiwel se opstanding, stuur die skrikwekkende engel twee getuies met sakke bekleed, om 1260 dae lank te profeteer. Die sak-klere is rou klere vir die nasies en mense. Meer hieroor aan die einde van die les.
Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan Sagaría 4. Hierdie is verdere detail wat in pas by die troon kamer in Deel 1 - Openbaring 4!
As iemand hulle wil beskadig, sal vuur uit hulle monde kom en hul vyande verslind. Hulle het krag om die reën te stop terwyl hulle profeteer, en om water in bloed te verander, en om plae te stuur aarde toe, so veel as wat hulle wil. Johannes 3:5. Sodra hulle profesie klaar is, sal die Satan teen hulle opstaan en hulle doodmaak. Hulle lyke sal in die strate lê by die groot stad wat geestelik Sodom en Egipte genoem word, waar Jesus gekruisig is. Hoekom word die stad geestelik Sodom en Egipte genoem?
_______________________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________________
Almal sal die lyke sien en vir 3½ dae nie toelaat dat hulle begrawe word nie. Die mense sal juig oor die dood van die getuies, omdat hulle die aard-bewoners gepynig het. Na die 3½ dae sal die Lewens-Gees van God in hulle vaar, sodat hulle op hulle voete gaan staan, en groot vrees sal die mense oorval. Hierna word hulle opgeroep hemel toe in ‘n wolk. Eségiël 37:5 & 1 Thessalonicense 4:17.
Met hierdie gebeurtenis sal die aarde bewe en ‘n tiende van die stad val, en 7000 mense sal sterf. Die origes sal vrees en Heerlikheid aan God bring. Hierdie is die tweede wee wat verby gaan, dan kom die derde een vinnig. Openbaring 16:19, 14:7, 16:9, Esra 1:2, & 5:11-12. Dis die 3DE WEE word hier aankondiging. Dit begin hier. Dis die 7 Skale van Openbaring 16.
Toe blaas die 7de engel sy basuin, en groot stemme se: God besit nou alles, en is ons ewige Koning. Die 24
ouderlinge het God aanbid. God se oordeel het gekom, die tempel van God het oopgegaan in die hemel met die verbondsark daarbinne, en daar was groot weerlig, stemme, en aardbewings en groot hael.
33


C Viljoen
HOOFSTUK 12 – Die vrou en die 7-kroon draak.
Aan die einde van Hoofstuk 12 en 13 is meer oor
hierdie lande.
Toe sien Johannes ‘n swanger vrou in pyn in die
hemel, met die son bekleed, die maan onder haar
Die Satan gaan vir ‘n klein tydjie hierdie 10 sone,
voete, met ‘n kroon van 12 sterre – Genesis 37:9-
(die wêreld) regeer na die wegraping.
11. Soos ons in Deel 2 van hierdie lesse leer, het
Josef en sy 11 broers elkeen een van die 12
stamme van Israel regeer. Hierdie vrou
verteenwoordig Israel. Verder was Jesus die Seun
van David vanuit Juda in Israel. Israel (die vrou)
gee geboorte aan Jesus. Die son en maan moet
dus die ma en pa voorstel. Jesus het in
Handelinge 1:9-11 opgevaar hemel toe, en gaan
eendag Sy koninkryk op aarde te stig (Openbaring
20:4-6), en sal met perfekte oordeel regeer, met
Die draak het hier in Openbaring 12 gewag vir die
‘n ysterstaf, vir ewig, Psalm 2:7-9.
vrou om te baar, sodat hy die Kind van Israel
onmiddellik kan verslind. Matthéüs 2:16.
Die vrou baar toe ‘n Seun, wat die nasies met ‘n
ystersepter sou regeer Psalm 2:7-9 & Openbaring
2:27, en die kind is dadelik weggeruk na God se
troon toe - Handelinge 1:9-11. Die vrou vlug toe
na veiligheid vir 1260 dae (dit is 42 maande of 3 ½
jaar), wat deur God berei is in die woestyn.
Hierdie dae verwys na die 7-jaar verdrukking. Aan
die begin van hierdie jare belowe Satan vals vrede
aan Israel, en in die middel van hierdie 7 jaar,
gaan die duiwel in Israel wees (Matthéüs 24:15 &
Markus 13:14), en die vrede-verbond wat hy
opgestel het, sal hy breek. Dan moet die
Israeliete tydelik vlug (Matthéüs 24 & 24:15, &
Daniël 9:27).
Hy sien ook ‘n groot vuurrooi draak met 7 koppe
en 7 krone, en 10 horings (Daniël 7:7-8), met ‘n
stert wat ⅓ van die sterre (wat engele is –
Openbaring 1:20) in die hemel aarde toe sleep.
Hierdie draak is die duiwel, soos wat Openbaring
12:9 baie duidelik maak. Die duiwel het ook baie
van sy eie bose werkers – 2 Korinthiërs 11:14-15.
Let op dat die 7 KOPPE dra die krone, nie die 10
HORINGS nie. Dit wil se dis die 7 huidige, sterkste
koninkryke op aarde, wat elk ‘n gedeelte van die
wêreld regeer, en hulle gaan vroeg “merge” in die
10 “sone” in, soos beskryf in (Openbaring 17:12).
34

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
Verder in Openbaring 12 se storie het Migael en
sy engele teen die draak en sy engele oorlog
gevoer in die hemel, en Satan en sy engele het
verloor en is uit die hemel neergewerp. Jesaja
21:1 & Daniël 7.
‘n Groot stem het toe gesê dat heil en krag en
mag en koningskap is nou God en Christus sin,
want die aanklaer van die broeders wat hulle dag
en nag aanklaag (Sagaría 3:1), is neergewerp. En
hy was oorwin deur die Lamsbloed en die Woord
van die getuienis. Wees verheug o hemele; maar
Toe was die draak kwaad, en draai na die vrou se
wee die bewoners van aarde en see, want die
nakomelinge toe wat die gebooie en getuienis
duiwel het in woede neergedaal, want hy weet
van God en Jesus onderhou. Genesis 3:15 & 1
dat hy min tyd het. Jesaja 14:13-14.
Petrus 5:8.
Toe het die draak die vrou vervolg wat die seun
Omdat Leviatan (Beëlsebub), die draak met die
gebaar het, maar die twee groot arend-vlerke
vuur-asem, die ou slang Satan, nie aan die
(Daniël 7:4) is aan haar gegee, sodat sy kon vlieg
Israeliete kan raak nie (omdat hulle deur God
na die veiligheid in die woestyn, weg van die sig
veilig gehou word), draai die duiwel hier na die
van die slang, vir ‘n tyd (1 jaar), tye (2 jaar), en ‘n
agtergeblewenes wat God nou dien tot hulle
halwe (½ jaar) tyd, (of altans 3½ jaar) lank.
vervolg en doodgemaak word.
Johannes 16:33. Jesus het al klaar die duiwel in
die woestyn oorwin, en dis waarheen die
Toe gaan staan Johannes op die see-strand.
Israeliete gaan vlug (Matthéüs 4).
Voor ons verder gaan is dit belangrik om te
onthou dat die wegraping alreeds hier gebeur
het. Die wegraping gebeur eers, en dan kom
hierdie 7 jaar verdrukking. Dis baie duidelik in
Openbaring en Matthéüs soos voorheen
bespreek.
So die Israeliete wat agterbly, wat nie waarlik
geglo het nie, is die wat vervolg en doodgemaak
gaan word deur Satan hier, omdat hulle, na die
wegraping, gaan besef die Bybel is waar en
meeste gaan hul bekeer.
Toe gooi die slang water soos ‘n rivier uit sy bek
agter die vrou aan, maar die aarde het haar
Moenie vergeet nie: Hierdie is net ‘n visioen in die
gehelp deur sy mond oop te maak en al die water
hemel. Dis nie deel van die tydlyn nie. Dis ‘n
op te sluk. (Johannes 4:14 & 8:44)
herhaling. Weet ook dat die tyd, tye, en halwe tyd
word deur die Konsensus van Geleerdheid
Hierdie water praat heel moontlik van leuens wat
aangedui as 3½ jaar, maar daar is geen direkte
die duiwel spreek teen Israel, met kragtige
bewyse dat enigiemand die regte hoeveelheid tyd
wêreld-media, soos die TV, internet, ens.
hieraan toepas nie. Dit praat eenvoudig van tye.
35
C Viljoen
HOOFSTUK 13 – Die 10-kroon dier uit die see, en die 2-horing dier uit die aarde. Die 666.
Toe sien Johannes ‘n dier uit die see soos ‘n luiperd, met beer-pote, ‘n leeu-bek, en met krag en mag van die draak af, met 7 koppe, 10 horings, en 10 krone, met ‘n naam van Godslastering “Blasphemy”, en wat vir 42 maande so met sy mond laster teen God en Sy Naam, en teen die tabernakel en bewoners van die hemel. Openbaring 11:2. Let op dat die 7 krone nou 10 word, sodat nie meer elke kop ‘n kroon het nie, maar elke horing. Hierdie is ‘n voorspelling van die toekoms.
Daniël het reeds hierdie visioen gesien, twee keer in die ou testament, voor Johannes dit hier in Openbaring
13 gesien het. Die eerste keer deur Koning Nebukadneser se droom in Babilon, van die groot beeld, in
Daniël 2. Toe later het hy self hierdie draak en diere gesien in Daniël 7.
Hierdie inligting word in fyn detail bespreek aan die einde van Openbaring Hoofstuk 13 se opskrif.
Een van die koppe was dodelik gewond Openbaring 12:7-9, maar het genees, en die wêreld het die dier bewonder en gevolg, en almal wie nie weer-gebore is nie (Daniël 12:1, Johannes 3:5), het die draak en dier aanbid en hulle god genoem, deur te se: “Wie is aan hom gelyk, en wie kan teen hom oorlog voer?”.
Die see-dier het mag gehad om oorlog te voer en te oorwin teen al die heiliges en almal op aarde. Dis hoekom die heiliges moet vlug na veiligheid (Openbaring 12:14).
Die Woord se: “Luister mooi”! Dit gaan oog-vir-oog, en tand-vir-tand wees, en dis die geduld en geloof van die heiliges. Jesaja 33:1, Matthéüs 26:52, & Openbaring 14:12.
36

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
Is hierdie merk miskien die RFID (Radio
Frekwensie Identifikasie) bio-chip van die
toekoms, wat hulle al klaar in diere begin sit, wat
deur die NWO (New World Order) gebruik sal
word soos ons vroeër bespreek het in Deel 2 van
hierdie lesse, Hoofstuk 6, Seël 2, om almal te kan
identifiseer? Wat ook al die geval, mag ons nooit
hierdie twee instruksies vergeet nie: Romeine
13:1-7 & Handelinge 5:29.
Hierna het Johannes ‘n ander dier uit die aarde
sien opkom, met twee horings soos ‘n lam, en het
soos ‘n draak gepraat. Openbaring 16:13.
Die wat nie die merk aanvaar nie, kan nie koop of
Hierdie dier lyk soos die Lam, maar praat soos die
verkoop nie. Maar dis beter om honger dood te
draak… Lui dit enige klokkies? Indien jy dit nie
gaan en hemel toe te gaan, as om oop oë hel toe
opgelet het nie, die draak, en hierdie twee diere
te gaan, met ‘n vol pens.
is die drie-enige Satan, nes die drie-enige God
bestaan uit die Vader, Seun, en Heilige Gees.
In die simpelste vorm, almal wat nog nie die getal
van die mens afgesterf het met die
Hierdie dier het als van die eerste dier gedoen, en
wedergeboorte nie, sal hierdie getal hê in die
het seker gemaak almal aanbid die eerste dier.
einde-tyd. Johannes 3:5, & Johannes 14:1-4.
Matthéüs 24:24. Hierdie is heeltemal plein en
duidelik die Antichris, 1 Johannes 4:3, 2 Johannes
2 Thessalonicense 2:7-10 “The abomination of
1:7, & Markus 13:6 & 22.
desolation”, a.k.a. Satan.
Hy het groot tekens gedoen, en vuur uit die
Dis belangrik om te weet dat die Bybel glad nie
hemel laat neerdaal voor die mense (1 Konings
‘n “One-World Government” of ‘n “One-World
18:38, 2 Konings 1:10), en het die mense verlei
Currency” direk so naam gee nie, maar daar is
en laat hulle ‘n beeld maak vir die dier wat die
verskriklik baie bewyse hiervoor in die Bybel:
swaardwond ontvang en lewendig geword het
- In hierdie hoofstuk, en net soos in Daniël
Openbaring 12:7-9.
7:16-24 sien ons die Antichris wat op kom en
3 lande oorneem en heers, deur die 3 horings
Hierdie aards-dier het mag om ‘n gees in die dier
wat deur een groot horing uitgestamp word.
se beeld te gee, sodat die beeld ook praat en
- Dan is daar ook die finale 10-Nasie
almal laat doodmaak wat nie die beeld aanbid
“Demokratiese” Konfederasie in Daniël 2:41-
nie.
42, wat voorspel was.
- Die dier kry krag oor die hele wêreld, in
Hierdie aards-dier maak dat almal, ryk en arm, en
Openbaring 13:3 & 7, wat hom volg.
vry en slawe, ‘n merk van die dier se naam of die
- Die duiwel het gesê hy gaan probeer om God
getal 666 op hulle regterhand en voorhoofde
te vervang, in Jesaja 14:12-14.
aanneem. Die Bybel se: “Luister mooi, dis die
- In Openbaring 13:16-17 word die 666
getal van die mens, en dis 666.”
bespreek, wat wêreldwyd gaan versprei.
37


C Viljoen
Kom ons kyk nou na die dier uit die see in meer detail, deur die twee stories in Daniël hier in te las.
Onthou dat die draak in Openbaring 12, 7 krone het… Die dier in Openbaring 13 het 10 krone.
Daniël 2 – Koning Nebukadneser van Babilon, se droom.
i. Hierdie opregte koning het ‘n droom gehad wat hom bang gemaak het… Toe roep hy al die wyse manne en voorspellers en waarsêers van die land. En die koning het vir hulle gesê om vir hom die droom en die uitleg te vertel, dat hy weet watter een die waarheid praat, en as hulle dit nie kan doen nie, sal hulle en hulle families uitgewis word… Hulle was bang want hulle kon nie so iets doen nie. Daniël het ook daarvan gehoor (en was nog baie jonk en nie deel van hierdie ooreenkoms nie), en toe het hy vir die Koning gaan vra om vir hom tyd te gee, en te wag voor hy die mense doodmaak. Toe het Daniël vir God gebid vir die droom en uitleg, en God het toe vir hom dit gegee om vir die koning te vertel. Hierdie storie het gebeur net na Jerusalem verwoes was deur Babilon.
ii. Die droom:
‘n Groot reuse helder beeld het voor die koning gestaan. Met ‘n kop van Goud, ‘n bors en arms van Silver, ‘n middellyf van Koper, bene van Yster, en voete van Yster en Klei gemeng. ‘n Groot klip wat nie deur mensehande gemaak is nie, het los geraak en op die beeld se voete geval en die hele beeld in stof in vermorsel… Daarna het die stof weggewaai, en die klip het ‘n groot rots geword wat die hele aarde gevul het.
iii. Die uitleg:
Volgens God aan Daniël: Dis die voorspelling van die einde. Elke metaal dui ‘n era aan, wat swakker is as die vorige era. Kom ons vergelyk die uitleg met ons hedendaagse geskiedenis: 38
Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
1.
Die Goue kop is Koning Nebukadneser. Die
Grieke oorval in 168 B.C. en het wêreld-heersers
huidige Goue koninkryk daai tyd, die sterkste
geword vir ‘n tyd lank volgens ons hedendaagse
koninkryk (Daniël 2:37-38), die van Babilon. Wat
geskiedenis. Jesus was met Yster spykers aan die
twee van die 7 wêreld-wonders het. Een is die
kruis gekap. Hulle het yster swaarde gebruik toe
mure rondom die stad, wat wyd genoeg was dat 4
hulle die kinders gaan doodmaak het in
perde-waens “chariots” langs mekaar daarop kan
Bethlehem. ‘n Yster spies was in Jesus se sy
ry. Die mure was 65 voet wyd onder, en 55 voet
gedruk. David het Goliat se swaard gesien en gesê
wyd bo. Die stad was 60 myl rondom. Die Eufraat
daar is geen swaard soos daai nie. Want hulle het
rivier het onder die mure en onderdeur die stad
almal daai tyd nog koper swaarde gehad (behalwe
geloop om die stad se grond te voed en nat te
die Yster Rome), en die een van yster kon een van
maak. (Belangrik vir later.) Die stad het hangende
koper in twee kap. Rome het al die koninkryke
tuine gehad wat die koning vir sy vrou laat bou
oor gevat en as wêreld-heersers geheers.
het, en die Eufraat was gebruik om dit ook nat te
5.
Toe volgens die beeld (en presies soos ons
maak. Dit was waarlik ‘n ryk, geseënde land.
geskiedenis ons vertel), kom die voete van Yster
2.
Die Silwer bors is die Medo-Persiese.
en Klei gemeng. Rome het stadig geval volgens ons
Volgens Daniël is hierdie ‘n tweede (swakker)
geskiedenis deur baie interne en eksterne
koninkryk, die koninkryk van die Mede en Persiese
aanvalle, en toe het die koninkryke weer hul-eie
(na die val van Babilon). Dit het geval want die
geword, soos die voete en tone van die beeld
koning se seun het oor gevat terwyl die koning
verdeeld is van klei en yster gemeng. Barbare het
weg was, en het partytjie met sy mense gehou en
Rome van die Noorde aangeval, en die Duitsers
God gespot en ander gode aanbid, net soos wat in
van die see af, en stadig het die binne-stede van
Moses se tyd gebeur het met die Israeliete in die
Rome teen mekaar verdeeld geraak, tot waar hulle
woestyn. Hulle het water gehad in Babilon, en baie
nou die 10 verdeelde nasies van Europa geword
jare se koring in hulle silos, en was dood seker dat
het, soos die 10 tone van die beeld voorspel. Die
die Persiese kon nie deur die muur kom om die
nasies is: Portugal, Spanje, Duitsland, Frans, Swiss,
stad oor te vat nie, so hulle het niks reggemaak vir
Italië, Engeland, en ook die drie “anchient” nasies
oorlog nie. Toe steek God Sy Hand uit die hemel
wat geval het (Vandale, Herulai & Oos-Gote). Al 10
uit en skryf ‘n boodskap op die muur wat se: “Dis
hierdie is die 10 state van moderne Duitsland
verby.” God het met vuur op Babilon se muur
vandag. Die Bybel se hierdie nasies het probeer
hierdie profesie geskryf terwyl hulle so gejubel het
om weer een “united” te word, maar kon dit nie
voor ander gode, in Daniël 5:24-30. Die koninkryk
reg kry nie, want Yster en Klei meng nie.
gaan val, verwoes word, en beland in iemand
Samuel in die Bybel het probeer, sowel as Louis
anders se hande. Die Medo-Persiese het Silwer
XIV, en ook Keiser Wilhelm en Napoleon
gebruik vir geld en dit was hulle “Silver age” se
Bonaparte. Koningin Victoria het 9 dogters gehad,
beurt na die Goue era van Babilon verby was.
wat elkeen met die nasie-hoofde getrou het, in ‘n
3.
Die Koper middellyf was koning Alexander
probeerslag om almal weer een te maak. Dit het
die grote, koning van Macedonië (Grieke). Die
ook nie gewerk nie. Tot Adolf Hitler het probeer.
derde, nog swakker as die koninkryk van Silwer.
Die Bybel voorspel dit ook so. Nie eers in die
Dit is die koninkryk van Koper, wat deur die
wegraping sal daar een land wees wat almal
soldate daai tyd gedra was vir pansers (armour).
beheer nie. Die Antichris gaan probeer om almal
Hulle het gekom na die Medo-Presisie Ryk in
te kry om dieselfde afgod te dien (homself), soos
Daniël 8:20-21, 10:20 & 11:14).
hier in Openbaring 13, en miskien gaan hy dit
4.
Toe volgens die Yster bene van die beeld,
probeer deur al die nasies bymekaar te maak,
kom ‘n vierde koninkryk van Yster, die van Rome
maar hy gaan dit nie reg kry nie, net soos die
(in die tyd waarin Jesus dood is). Rome het die
ander, want dis wat God gespreek het.
39




C Viljoen
6.
Ons lewe vandag op die fungus van die toon-
Daniël 12:4 – Dit was nie te lank terug nie, in ons
naels van die voete van hierdie beeld. Hoe weet
eie leeftyd (of dalk die van ons ouers – binne die
ons dit? Daniël 2:44 – God se Hy gaan in die
laaste 100 jaar), wat geen vliegtuig bestaan het
“verdeelde” dae (die dae waarin die nasies
nie. Niemand kon halfpad rondom die aarde
verdeeld is), ‘n koninkryk stig wat nooit verwoes
beweeg in so min as 7 ure daardie tyd nie. Niks
sal word nie. Dis die volgende deel van die
televisie, niks video’s of DVD’s nie… Niks
voorspelling in die droom. Kom ons vat iemand
internet… Al hierdie goed het dramaties vinnig
van die “Ancient” wêreld en sit hom voor ‘n gebou
gekom! Kennis het sterk vermeerder! (Nie
onder konstruksie vandag. Wat sou hy se van die
wysheid nie, kennis.) Hierdie generasie gaan ‘n
droom en daardie konstruksie? Hulle het in
paar katastrofiese goed sien!
daardie dae nie die woord “Konkrete” gehad nie.
7.
Die klip wat nie met mensehande gemaak
Hulle het nie geweet van stof wat klei-grond hard
is nie, wat ‘n groot rots geword het: Dit is Jesus
maak nie. Hy sou se, dis yster en kleigrond
(die Rots) se Koninkryk →Psalm 47:8, Eksodus
gemeng wanneer hy na een van ons geboue
15:18, Daniël 2:44c, Matthéüs 6:10 & 25:34,
vandag kyk, sou hy nie? Gaan breek ‘n betonblad
Markus 1:15, Openbaring 21:1 en meeste
(concrete slab) oop en jy sal yster daarin vind. Ons
belangrik: Psalm 78:35.
is in die einde!
Daniël 7 – Daniël se droomgesig in die eerste jaar van Koning Belsasar van Babel.
y
i.
Daniël het ‘n droomgesig (visioen) gesien van 4 diere en die wederkoms, wat hom bleek van skrik gemaak het. Toe gaan Daniël na een van die wat in die visioen gestaan het en gevra vir die uitlegging.
ii.
Die visioen:
➢ Die 4 winde beroer die see. 4 Diere het uit die see gekom, met 1 verskillend van die ander.
➢ 1ste Dier: Soos ‘n leeu met arend-vlerke, wat afgeruk en op die grond regop gesit is laat dit lyk soos ‘n mens, en ‘n mensehart is daaraan gegee.
➢ 2de Dier: Soos ‘n beer wat aan een kant opgerig is, met 3 ribbes in sy bek tussen sy tande.
En aan hom is gesê om baie vleis te eet.
40


Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
➢ 3de Dier: Soos ‘n luiperd met 4 vlerke van ‘n voël op sy rug, en vier koppe, en heerskappy is aan hom gegee.
➢ 4de Dier: Vreeslik, skrikwekkend, en sterk, met groot ystertande, het dit verslind en vermorsel en die oorskot met sy koper kloue vertrap, en het 10 horings gehad. ‘n Ander horinkie het tussen hulle opgekom en 3 van die voriges ontwortel. Hierdie horing het mens-oë gehad en ‘n mond wat groot dinge spreek, en die horing het oorlog met die heiliges gevoer en oorwin, tot die Oue van dae gekom het om aan die heiliges van die Allerhoogste reg te verskaf, en totdat die bepaalde tyd gekom het dat hulle die koninkryk in besit moes neem. Trone was reggesit en ‘n Oue van dae het gaan sit, met ‘n sneeu-wit kleed, en wol-wit hare, en ‘n troon van vuurvlamme was Syne, met wiele van brandende vuur. ‘n Vuur-stroom het voor Hom uitgegaan, duisend maal duisende het Hom gedien, en tienduisend maal tienduisende het voor Hom gaan staan. Toe het die gereg gaan sit en die boeke is geopen.
Die dier was gedood en sy liggaam vernietig, en aan die verbranding van die vuur oorgegee.
Al die diere se heerskappy is ontneem, en verlenging van lewe is aan hulle gegee tot op tyd en uur. Toe met die wolke het Een gekom soos die Seun van ‘n mens, en Hy het gekom tot by die Oue van dae, en hulle het Hom nader gebring. En heerskappy en eer en koningskap, is aan Hom gegee, en al die volke en tale en nasies het Hom vereer, omdat Sy heerskappy nie sal vergaan, en Sy koninkryk nie vernietig sal word nie.
iii.
Die uitleg:
Volgens een van die wat daar gestaan het, aan Daniël:
(Al die selfde verse is van toepassing hier as in Daniël 2 se bespreking).
Die 4 groot diere is vier konings uit die aarde, en die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang en besit tot in alle ewigheid in die einde.
a. Die leeu, wat soos mens word, verteenwoordig Babilon se koning, Nebukadneser se vreeslike bestaan wat oorgeskakel het in die ware natuur van God. Daniël 4:34-35.
b. Die beer, verteenwoordig die Medo-Persiese. Die een opgerigte kant van die beer wys dat een van die koningskap se gedeeltes, (die Persiese) gaan leidend (sterker) wees. Die drie ribbe in die beer se bek verteenwoordig die nasies wat vernietig was deur die Mede en Perse, spesifiek: Babilon, Lydia, en Egipte, vir die wat ‘n geskiedenis-projek wil aanpak.
c. Die luiperd, verteenwoordig Griekeland, die koninkryk wat vinnig aanval. Sy 4 koppe dui die 4 verdelings aan van die koninkryk wat Alexander die Grote se dood gevolg het. Daniël 8
Die 4de dier (4de koninkryk), sal op die aarde wees, en dit sal al die ander koninkryke en die hele aarde verslind. Hierdie 4de dier verteenwoordig die Romeine, en hulle was beslis ‘n magtige koninkryk wat die hele wêreld vir ‘n tyd lank oorkom en regeer het. Verwys na die inligting in Daniël 2 se vroeër gesprek vir meer inligting.
Die 10 horings is 10 konings wat sal opstaan uit daardie koninkryk, en ‘n ander koning sal na hulle opstaan wat verskillend is, en drie voriges neerwerp. Hy sal laster teen die Allerhoogste en die heiliges, en die heiliges mishandel. Hy sal tyd en wet probeer verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd (1 jaar), tye (2 jaar), en ‘n halwe tyd (½ jaar). Omdat hierdie visioen dieselfde uitleg het as die van koning Nebukadneser, verwys hierdie 10 horings na die 10
verdeelde nasies van moderne Duitsland, wat elkeen sy eie koning het, net soos tevore bespreek.
Hierdie visioen gee meer inligting, want dit praat van ‘n ander horinkie (koning) wat laster, en wat trots is, wat 3 van hierdie konings sal ontwortel (hulle outoriteit weg neem) en hulle koninkryke oorneem, en gaan probeer om die hele wêreld (al 10 horings se koninkryke) te heers, vir 42
maande, totdat alles en almal aan Jesus en Sy heiliges oorgegee word. Hierdie lasterlike horing 41



C Viljoen
(koning) is die Antichris, wat kom om die duiwel in te rig, in Daniël 9:27. (Sien die interessante feite aan die einde van hierdie deel vir ‘n in-diepte analise van hierdie vers op ‘n tydlyn uiteengesit).
Omdat die Antichris uit hierdie 4de dier kom, lyk dit of die Romeinse Koningskap weer sal opstaan in hierdie einde-tyd, en dat hulle weer 1 wêreld-heerser sal word soos hulle tevore was, van 10
dele. Hierdie klein horinkie is Satan, die eerste dier van Openbaring 13.
Maar dan sal die gereg sy heerskappy ontneem en vir altyd vernietig. Dan word die koningskap wat alles en almal insluit, die heerskappy van die Allerhoogste en Sy Heiliges, vir ewig. Hierdie gedeelte van die visioen is presies soos die droom in Daniël 2:44-45, aan die einde waar die Rock of Ages al die bose sal uitdelg, en als sal oorneem, Openbaring 19:20. Amen.
Let op dat die konings van die aarde hulle koninkryke sien as skitterende standbeelde Daniël 2, maar die profete van God sien hierdie selfde koninkryke as lelike monsters Daniël 7.
Israel (Jerusalem) was gewaarsku in hierdie visioen en droom dat hulle gaan wêreld-heersers hê wat hulle gaan onderdruk, maar dat hulle moed moet hou, want die Here self, die Messias, kom hulle red en haal. Daniël 2:44, 7:13-14, & Openbaring 11:15.
Openbaring 13 bespreking in die geheel
Niemand weet hoe hierdie 10 verdeelde koninkryke uitgelê gaan word nie, en niemand weet vir seker of hierdie 10 konings vanaf die 10 verdeelde nasies van Europa (moderne Duitsland) gaan heers nie, soos die 10 tone van die beeld voorspel nie, en of die konings dalk vanuit êrens anders gaan kom nie. Dit is in die toekoms wat deur die duiwel self beplan word. Ons enigste wenk in die Bybel is dat die duiwel Israel (Jerusalem) wil oorneem, en dit gaan doen deur eers die hele wêreld teen Jerusalem te draai (water uit die draak se bek). Dit weet ons vir seker. Baie glo dat Europa (‘n lid van die Verenigde Nasies – United Nations UN) ‘n reuse rol speel in die einde van die wêreld, juis oordat die hele Bybel hierdie moontlikheid uitdruk, soos ons hier leer in Openbaring 13, Daniël 2, en 7. Hierdie name het nie bestaan toe die Bybel geskryf was nie, so dis nie in die Bybel nie, maar die Bybel beskryf hierdie plekke en groepe redelik duidelik, wat bestaan het na die Romeine verdeeld geraak het en nie meer die wêreld heers nie (waar ons vandag is).
Die UN het ontstaan in 1945, en bestaan uit baie lande/lede, maar het op die oomblik 5 permanente lede, spesifiek: Die Republiek van China, Frans, Soviet Unie, United Kingdom, en Amerika. Dit lyk of die duiwel net 10 permanente lede nodig om die wêreld en al die ander lede te heers, as hoof-lid van die UN. Hoe gaan hy die UN oorneem, en hoe gaan hy hierdie lede kry? Suid Afrika en Israel is elk ook ‘n lid. Vir meer up-to-date inligting, gaan na: https://en.wikipedia.org/wiki/Member_states_of_the_United_Nations
Gaan Israel uit hierdie lidmaatskap beweeg en vervolg word? Hoe naby is die einde nie?
42
Die Openbaring Reeks – Leerder Gids












