Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

oorlog en pes voorspel.

5de Engel blaas (1ste Wee): Lucifer se sprinkane

Openbaring 9:1, 16:4, Spreuke 5:3-5,

Deuteronómium 29:18

‘n Groot ster met die naam Alsem (Engels:

Wormwood) brand soos ‘n fakkel, en val uit die

hemel op ⅓ van die riviere en water fonteine. ⅓

van die waters het “als” geword, en baie mense

sterf van die bitter water.

Mense gaan dood oor hulle hoerery met

__________ , na die soetheid daarvan vergaan.

4de Engel blaas: Sonnestelsel verloor lig

Lukas 13:28, Matthéüs 13:42, Openbaring 21:8

‘n Ster val op die aarde (Lucifer), en aan hom

word die sleutel van die put en afgrond gegee.

Meer oor die sleutels is beskikbaar in die

interessante feite op die einde van hierdie les. Hy

Matthéüs 24:29, Lukas 21:25, Joshua 10:12, Joel

sluit die afgrond oop, en rook soos van ‘n groot

2:31, Eksodus 32:19.

oond het uit gekom, en verduister die son en lug.

⅓ van die son, maan, en sterre is getref, en word

Die sondaars se plek is in die poel van vuur en

donker, sodat die derde deel van die dag en nag

swawel, en dit is die __________ dood.

nie sy lig kon gee nie.

Sprinkane kom uit die rook, en het mag gekry

‘n Engel vlieg in die middel van die hemel en

soos die skerpioene op die aarde mag het.

skree: “Wee die aard-bewoners vir die laaste 3

Hulle was opdrag gegee om nie die gras, aarde,

basuine wat nog moet blaas!”

groenigheid, of bome te beskadig nie, maar net

die wat NIE die Seël van God op hulle voorhoofde

“Woe unto thee oh Israel. You have sinned a great

het nie, 5 maande lank te pynig soos ‘n skerpioen

sin in the sight of God... God has set before you

wanneer hy steek, sonder om hulle dood te

these 10 Commandments of Life and Good, and

maak.

Death, and Evil. Those who will not live by the

law, shall ______________________________ !”

Die mense sal die dood soek maar nie vind nie.

24

Image 50

Image 51

Image 52

Image 53

Image 54

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

‘n Stem kom uit die 4 horings van die altaar voor

God, en gee opdrag aan die 6de engel om die 4

engele (bose, gevalle engele) wat gebind is [by

Babilon] by die groot Eufraat rivier (wat gereed

gehou was vir die uur, dag, maand & jaar) los te

maak, dat hulle ⅓ van die mense kan dood maak.

Is hierdie 4 engele miskien Sirië, Irak, Iran, en

Turkey (tans vas in wet teen die gebruik van Nu-

Clear wapentuig), wat uiteindelik vrygelaat word

om hierdie wapentuig te gebruik op die aarde?

Die sprinkane het gelyk soos oorlog-perde, met

goue krone, en gesigte soos mense, en hare soos

Johannes hoor die getal van hulle leërs

vrouehare, en tande soos leeus, met yster

perderuiters: 200,000,000.

borsharnasse, en vlerke wat druis soos baie

strydwaens. Hulle het sterte en angels gehad soos

skerpioene om pyn aan mense te bring.

Die perderuiters dra vuurrooi en blou en

swawelgeel borsharnasse. (Meer aan einde van

Vergelyk die twee? Jumping-cane vs. hovering-

die les!) Die perde se koppe was soos leeu koppe,

cane? Al twee land uiteindelik. Hulle koning was

en uit hulle bekke het vuur en rook en swawel

die engel van die afgrond, met die naam van

gegaan, en hulle sterte was slange met koppe. Dit

Abaddon (Hebreeus), en Apollion (Grieks).

is die 2de wee.

Toe gaan hierdie eerste wee verby, en ‘n belofte

Hierdie 3 plae het ⅓ van die mense doodgemaak.

vir nog twee word gegee.

Die origes het hulle nie bekeer van hulle

6de Engel blaas (2de Wee): 4 Bose engele vry

afgodery, en van hul moorde en towerye en

hoererye en diefstalle nie. Deuteronómium

31:29, Psalm 115:1-9, Johannes 3:5 & 14:6.

Openbaring 16:12

Niemand kom na die Vader, behalwe deur Jesus.

25

Image 55

Image 56

C Viljoen

DIE EUFRAAT RIVIER – VANDAG SE DAE – BABILON – 4 ENGELE BY DIE EUFRAAT

BABILON – SINAI – SIRIË – BYBEL SE TYD

26

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Wat het ons geleer?

HUISWERK – VIR ELKE SESSIE: Elke persoon kan een van die volgende kies:

- Vertel een Bybel feit → __________

- Lees een kort-verhaal uit die Bybel → __________

- Open met gebed → __________

- Sluit af met gebed → __________

VERWYSINGS:

- Johannes 3:16, Matthéüs 6:22, Romeine 3:23, Jakobus 5:9, Handelinge 10:42, 2 Korinthiërs 5:10.

INTERESANTE FEITE:

- Al die leiers het uit Levi gekom… Jesus kom uit Juda… Hoekom? Dis ‘n teken dat die ou VLEESLIKE

verbond verby is (Eksodus 17:9-10), en dat die nuwe GEESTELIKE verbond begin het daai tyd (Romeine 2:25-29, Filippense 3:3, Kolossense 3:11-13, & Johannes 3:5).

- Hoekom is Jesus die wortel van Dawid? 2 Samuel 7:14-16 – Jesus is die Beloofde Messias in die tyd van Dawid, en kom dus van Dawid af. Matthéüs 1 beskryf die register van Jesus van Abraham af tot by Josef en Maria. Jesus is die Skepper voor- EN die nageslag na- David, op dieselfde tyd – Markus 12:35 & Openbaring 22:16.

- Baie belangrik: Die wegraping is NIE dieselfde as die terug koms van Jesus op die wolke nie. Die wegraping verwyder die kerk van die aarde af voor die verdrukking kom, en die terugkoms van Jesus is wanneer ons almal saam Hom in die wolke neer daal aarde toe en gereed maak vir die 1000

jaar vrederyk.

- Die “Pre-Tribulation” wegraping word baie keer in die Bybel herhaal! Dieselfde storie wat Openbaring 6 vertel, word herhaal in Matthéüs 24, Markus 13, Lukas 17, en Lukas 21.

- Johannes het ook ‘n boek geëet, in Openbaring 10:9-10.

- Die Here leer ons dat enigiemand wat skade aan Israel doen, sal Hy self die skade aan terug doen, omdat hulle Sy oog-appel is. Sagaría 12:3. Egipte het die Israelitiese baba-seuns verdrink, toe verdrink God hulle weermag in die see.

- China se vlag is rooi en geel. Hulle weermag dra blou klere. Praat Openbaring 9 van China? Hoekom help God hulle in Israel in kom vir die laaste oordeel? Gaan hierdie bose mag gebruik word om Israel te beskerm, sonder die duiwel se wete?

- Die Sleutel van die doderyk en die dood word 4 keer in openbaring genoem – Openbaring 1:18, 3:7, 9:1, & 20:1.

Hierdie sleutels is belangrik! Eers het Jesus die Sleutels (wat Hy natuurlik in die doderyk gaan haal het na Sy dood op die kruis – 1 Petrus 3:19), dan het Hy weer die sleutel in die tweede vers, dan word die Sleutel vir Satan gegee, en dan het Jesus (Sy engel) weer die sleutel. Hoekom is dit belangrik?

Wel, want dis belangrik om die sterre in Openbaring deurmekaar te kry nie. In Openbaring 9:1

word die sleutel vir Satan, die Morester wat lank terug al geval het in Eségiël 28:12-16 en Lukas 10:18, gegee om die hel oop te sluit en sy boosheid uit te bring aarde toe. Dan vat Jesus die sleutel terug, want dit behoort aan Hom. Hy het die dood oorwin! Satan was oorwin in die 4-de vers van die sleutel, en dit beteken ‘n heilige engel het vir Lucifer in die hel gewerp, en hom daar toegesluit.

27

C Viljoen

28

Image 57

Image 58

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business