Spreuke Raaisels - Vraestel by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

BEDANKINGS

Ek wil graag spesiale dank en erkenning gee aan al die wonderlike mense in my lewe wat hierdie Spreuke Raaisels in kennis, praktyk, en gebed saam met my deurgewerk het, insluitend: Alida Viljoen, Chris Viljoen (Senior), Cheri Viljoen, Vincent Viljoen, Harry Osborne, Joey van Wyk en Jackie van As. Ook vir my hoof mentors, Ps. Morné & Crystal du Plessis, my familie en vriende, en my hele geestelike familie in die NLB

gemeente in Boksburg. Dankie ook aan God wat ons aanhou lei en motiveer deur die Heilige Gees, en meeste van als, dankie aan Jesus Christus ons Redder wat alles moontlik maak. My gebed is dat julle in voorspoed, veiligheid, en gesondheid sal voortleef vir ewig. Amen!

VERWYSINGS, NOTAS EN AANDUIDINGS

1. Hierdie kursus bestaan uit 31 volledige blokkiesraaisels.

2. Die uitleg en tipe leidrade van elke blokkies raaisel verskil, en word geleidelik moeiliker. Die heel laaste blokkiesraaisel is ‘n Ottendorf Cipher wat jy baie sal geniet!

3. Hierdie raaisels bestaan hoofsaaklik uit die volgende tipes: a. Sinonieme

b. Antonieme

c. Kriptiese raaisels

d. Vul ontbrekende woorde in

e. Soek woorde in raaisels

f. Meervoudige woorde

g. Ottendorf Cipher

4. Geniet dit!

Image 3

Spreuke Raaisels – Vraestel

Nota aan die

kruiswoordraaisel oplosser!

Hierdie blokkiesraaisel-reeks was gemaak om te werk saam met die Afrikaans 1933/53 Ou Vertaling Afrikaans Bybel.

Oorweeg om eers die blokkies raaisel met ‘n potlood in te vul, en vervang dan met pen sodra jy seker is die raaisel se antwoorde is korrek en finaal.

Elke Hoofstuk in spreuke het ‘n raaisel van sy eie tipe en moeilikheidsgraad, en elke vers het ‘n spesifieke vraag om te oorweeg. Die vrae verskyn aan die linkerkant, en die raaisel op die regterkant vir gemak.

Geniet elke oomblik!

C Viljoen

Spreuke Raaisels – Vraestel Geniet elke oomblik!

1

C Viljoen

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business