Spreuke Raaisels - Vraestel
- / Home
- / International Books /
Author: Chris Viljoen
Downloads: 3
Visits: 18
Pages: 88
Published: 2 years agoRating: Rated: 0 times Rate It
- 1 star
- 2 stars
- 3 stars
- 4 stars
- 5 stars
Book Description
Wat beter manier is daar om wysheid te kry, as om uit die mond van die Skepper self te leer? Gebruik hierdie gids om elke vers van die Spreuke van Salomo noukeurig te bestudeer. Die skrywer, ‘n ywerige Christen volger van Jesus, gebruik kreatiewe leidrade in kriptiese blokkiesraaisels, wat jou op die punt van jou stoel sal hou! Maak solank jou HB potlood skerp!
Reader Reviews

Chris Viljoen
I am a Christian educational author, who wrote multiple full study curriculums. My goal is to empower bible teachers!




