Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

INLEIDING

Openbaring is die heel belangrikste boek wat ons kan leer in die Bybel vandag. Dis die voorspelling van als wat gaan gebeur van net voor die wegraping, tot aan die einde. Die woord “Openbaring” beteken presies dit – Om die toekoms te openbaar! Hierdie boek was gegee deur God, lewend gemaak deur die Heilige Gees, vertel deur Jesus, aangedra deur engel Gabriel, en geskryf deur Johannes. Dis die Openbaring van Jesus, en dis hoekom ons die lam sien reg deur die boek. Ons sal net deel kan wees van die wonderwerke in hierdie profesie as ons Jesus aanneem soos in Johannes 3:5 beskryf word. Om hierdie reeks in ‘n les te kan aanbied, is die hoofstukke opgesom. Lees gerus die hele storie uit die Bybel om meer kleur in die storie te kry. Kom ons vind uit wat gaan gebeur… Wat presies het Johannes gesien?

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business