Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.
5. Die 1000 Jaar Vrederyk
a. Openbaring 20
b. Satan word vir 1000 jaar gebind, Christene heers saam Jesus op aarde in die nuwe Jerusalem terwyl die Goddelose dood slaap op aarde.
c. Die duiwel word losgelaat en ‘n laaste keer finaal oorwin
d. Die laaste, groot Wit troon oordeel vind plaas.
e. Almal word of in die nuwe Jerusalem toegelaat, of gaan hel toe.
f. Almal wat gered word kry volgens hulle werke op aarde skatte in die hemel.
6. Die Nuwe hemel en aarde
a. Openbaring 21 – Die nuwe, hemel en aarde, die oues het verdwyn. Die nuwe Jerusalem het uit die hemel gekom, waarin alles perfek is, en geen sonde of dood weer kan gebeur nie.
