Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

Dublin

66

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Wat het ons geleer?

HUISWERK – VIR ELKE SESSIE: Elke persoon kan een van die volgende kies:

- Vertel een Bybel feit → __________

- Lees een kort-verhaal uit die Bybel → __________

- Open met gebed → __________

- Sluit af met gebed → __________

VERWYSINGS:

- Handelinge 10:11-16, Johannes 3:5, Jesaja 59:1, Matthéüs 19:26, Romeine 8:1-4, Efésiërs 3:20-21, Eksodus 14:14, Psalm 1:1, 147:4-5, 2 Petrus 3:8-13, Filippense 3:12, 2 Korinthiërs 5:22-23, Spreuke 16, Job, & Romeine 8:34.

INTERESANTE FEITE:

- Die storie van Assirië: Die mense van Assirië het die Midde-Ooste geheers in die ou testament.

Hulle het in daardie tyd ou Babilon en die Jordaan en Libanon oorgeneem, by die Mediterreense see. Die kapitaal van Assirië is Nineve in die Bybel (Mesopotamië). Hulle was ook groot sondaars en het vals gode aanbid, tot ‘n Profeet Jona vir hulle gaan preek het, toe het hulle terug gedraai na God en Hy het hulle gespaar. Hulle het Samaria (die kapitaal van Israel) aangeval en is deur God gestuur om die sondaars uit te roei. Vandag is dit Irak, Sirië, Jordaan, en Libanon… – Jona 3:3 & 2

Konings 15-19, Jesaja 7-10 & 36-37, Daniël 4:7, Jona 1-3) Hulle was oorgeneem deur die Babiloniërs en dis stad was so verwoes dat hulle bestaan (die van Mesopotamië) het in geskiedenis verdwyn.

- Babel is die Hebreeuse naam vir die stad van Babilon, en dit meen “die hek van God”.

- Openbaring 17 Opsomming:

o Die hoer op die dier is geestelike Babilon (Rome).

o Die konings van die ooste is die REGTE Babilon.

o Die bose lande is: Irak (Letterlike Babilon), Iran, Turkye & Sirië.

o Die duiwel is nie in Irak nie. Die duiwel is in Rome (Europa).

o Die vrou (hoer) is die Europese lande wat die EU sal join.

o Die EU gaan skuldig wees van onskuldige bloed.

o NB: Die hele aarde gaan Israel aanval en wanneer hulle onsuksesvol staan, sal God laat

“friendly fire” gebeur volgens Sagaría 14:11-14.

o Die UN is vrede-liewend, en die EU is sterk lande. Gaan die duiwel die twee saam gebruik om die wêreld te heers en om valse vrede te bring?

- Baie mense se dat die Babilon wat in Openbaring 17 van gepraat word met die hoer op die baie waters, nie die een kan wees by die Eufraat rivier soos dit was met die storie van Koning Nebukadneser in Daniël 2 nie. Hulle is heeltemal reg! Die rede hoekom, is: Want in Jesaja 13:19-20

profeteer Jesaja amper 300 jaar voor dit gebeur het, dat die Persiese die stad van Babilon gaan kom verwoes, en laat dit nooit ooit weer deur mense bewoon sal word nie. Irak is vol mense vandag, maar dit beteken niks. Want daardie generasies is lankal weg en uitgewis. So die hele stad kon al (en is al) vervang (Bagdad, waar Saddam Hussain was, die hoofstad van Irak). En ook: Hierdie vers in Jesaja praat van Sodom en Gomorra wat ook so omgegooi was dat niemand daar kon gaan die land bewoon nie. Groot Swawel bolle was gevind Suid-Oos van die Dooie see, in moderne Sodom en Gomorra, en daar leef mense! Verder meer verduidelik Jesaja 13:22 dat hierdie selfde Babilon se 67

C Viljoen

oordeel-tyd naby is. So alhoewel Babilon in Openbaring dalk ‘n ander plek kan aandui, moet die nie vergeet word dat die Letterlike Babilon van Daniël 2 vandag Irak is (een van die Oosterse konings), en die Geestelike Babilon wat in Openbaring 17 van gepraat word, Rome is (by die EU), wat sit op die 7 berge nie! Letterlike Babilon is deel van die Midde-Ooste, die een by die Eufraat. Ander

“pointers”: Die stad wat Openbaring na verwys, beskryf die stad asof hy sit op 7 berge (Openbaring 17:9), en beheer die konings van die aarde (Openbaring 17:18), en mislei die nasies (Openbaring 17:2, 18:3, & 19:2), en is die middelpunt van die aarde se handelsgoedere (Openbaring 18:3, & 11-13), en hierdie plek vervolg ook die gelowiges (Openbaring 17:6)… So dit klink of die Babilon hier dalk praat van Rome, wat by die “European Union” is. Hierdie is definitief die heel naaste en meeste moontlik. Binne in Rome, Italië se mure is daar 7 berge, en so die stad sit definitief op 7 berge. Die Bybel praat van Rome wat vir Babel oor gevat het in Daniël 2, en die nuwe heersers was van die hele wêreld. Rome se kerke “die Roman Catholics” se kleure is rooi en pers, die kleure wat die groot hoer dra in Openbaring 17, wat op die stad sit, en hulle grootste simbool is die goue beker en als wat blink en goud is. So dit noem ‘n paar van die vergelykings hier tussen Rome en die Babilon van Openbaring 17, maar daar is nog baie meer. Ons glo dat die groot hoer mees-moontlik na Rome verwys, maar moet oop oë hê en kyk in die einde tyd waar die duiwel uit gaan kom. Baie dinge kan verander tussen nou en dan. Let wel: Die hoer wat die goue beker dra met die rooi en pers klere (soos wat die Roman Catholics ook het) is vol van die mense se sondes en gruwels. Laat dit jou nie dink aan die feit dat die Roman Catholic Pope en Priests die mense SELF mag vergewe vir hulle sondes teen God nie, in daai klein boksie agter in al hulle kerke, waarheen hulle gaan om te

“testify”?! Hoe scary is dit? Praat die groot hoer dalk van die Roman Catholics wat mense se sondes vergewe in ‘n hokkie, sonder dat God self gevra word vir vergifnis? En dan ook: Raai wat? Die European Union, waarby Rome is, is ‘n organisasie wat die vrye beweging van goedere, kapitaal, dienste, en mense toelaat. Met ander woorde, al die verskillende “lande” wat onder die EU val, is eintlik net “een land” en het dieselfde basis reëls en regulasies, want al die lande wat deel vorm van die EU, is een groot mark vir die res van die wêreld. Ook nog ‘n ander kenmerk: Die hele wêreld word ryker deur die EU se handelsmarkte, wat permanent goedere koop en verkoop aan die res van die wêreld! Wow!!! Hoekom Wow? Want Openbaring 18 praat van die Babilon waardeur die hele wêreld ryk geword het, wat gaan uitgewis word! Gaan die duiwel die oorsaak wees hiervan, omdat hy die EU gaan beheer, en almal teen Israel draai, en sodra Israel die geveg wen, dan draai die hele wêreld teen die EU (en dus teen die duiwel)??? Amazing!

- Openbaring 18 notas:

o Hulle liefde vir geld het gemaak dat God laat veroorsaak het dat almal mekaar aanval.

o Dis die Franse Jode wat moet vlug uit Babilon.

o Sagaría voorspel heel moontlik NuClear War. Eers by die Eufraat, en dan Rome?

o Radiasie van die oorlog sal die land ‘n woestyn maak.

o Die meulsteen wat hierdie hoofstuk van praat herinner aan die een soos wat Simson moes rol.

o Die groot punt: God het laat almal mekaar aanval (Sagaría 14 & Eségiël 38). Almal draai teen Satan in die ONTBLOTE Babilon (Rome in Europa). Almal huil.

68

Image 101

Image 102

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business