Spreuke Raaisels - Vraestel by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

S

C Viljoen

Spreuke Raaisels – Vraestel SPREUKE RAAISELS

VRAESTEL

Jakobus 1:5-11 - “En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie - so 'n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë. Maar laat die broeder wat gering is, roem in sy hoogheid, en die ryke in sy geringheid, want soos 'n blom van die gras sal hy verbygaan. Want die son gaan op met sy hitte en laat die gras verdor, en sy blom val af, en die sierlikheid van sy gedaante vergaan; so sal die ryke ook in sy weë verwelk.”

C Viljoen

Spreuke Raaisels – Vraestel SPREUKE RAAISELS

VRAESTEL

C Viljoen

Leer die Spreuke van Salomo met blokkiesraaisels wat geleidelik moeiliker word. Hierdie raaisels sluit een vraag in op elke vers in die totale boek van Spreuke. Geniet dit!

C Viljoen

Kopiereg © 2017 deur Chris Viljoen.

- Eerste uitgawe kopiereg 2017.

- Nuutste uitgawe kopiereg 2024.

'n Visioenêr en 'n geseënde man wat sedert sy vroeë kinderjare die woord van God aan sy vriende en familie leer, en nou voort gaan om Christelike studiemateriaal en leerplanne vir die wêreld te bou.

ISBN:

Sagteband

978-1-0672414-6-9

eBoek

978-1-0672415-4-4

Alle regte voorbehou. Jy mag hierdie leer-pakket op enige manier ten dele of volledig grafies, elektronies of meganies, gebruik of reproduseer, insluitend fotokopiëring, opname, band-opname of deur middel van enige inligtingstoor-herwinningstelsel. Dit sluit ook in alle ander supplementêre materiaal, soos die vraestelle en memorandums, onder andere. Die illustrasies (raaisels) in hierdie gids is die werk van die outeur, en kan ook gebruik word (sien die einde van hierdie gids vir ander soortgelyke leerstof). Jy het hiermee skriftelike toestemming van die outeur. Jy mag egter GEEN DEEL van hierdie reeks verkoop nie.

Dit mag slegs verniet versprei word. Jy mag wel jou eie kostes hef om hierdie materiaal aan jou eie studente in onderwys aan te bied. Daar word egter gevra dat indien dit so gebruik word (ten dele of volledig, selfs in artikels en resensies), dat jy ons laat weet hoe dit jou geseën het. Indien jy voorstelle het op verbetering, dat jy ons ook sal in lig. Ons sal graag van jou wil hoor. Indien jy van hierdie manier van verspreiding van God se woord hou, of indien hierdie materiaal op enige manier vir jou ‘n seëning is, hoop ons dat jy sal oorweeg om ‘n fonds-insameling te hou, of self ‘n donasie van enige bedrag sal maak om die voortsetting (aanhouding) hiervan, en van ander nuwe materiale te bevorder. Die kostes en tyd wat dit neem om sulke kwaliteit leerstof saam te stel is astronomies. Selfs R10 is ‘n groot seëning vir ons! Saai asseblief in die rigting van hierdie inisiatief. Jy word beslis waardeur. Baie dankie!

Die hele inhoud van hierdie boek is geskep uit die lering van die Spreuke van Salomo. Alle inligting in hierdie boek is slegs die skepping van die outeur deur suiwer feite te noem, soos deur Spreuke nagevors, en ondersteun deur verdere navorsing en bewyse. Alle illustrasies ondersteun die inhoud.

Skrif aanhalings kom uit die Oorspronklike Afrikaans Ou-Vertaling Heilige Naslaan Bybel, (eerste uitgawe).

Eers gepubliseer in 1933. Kopiereg © 1953 deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Vanweë die dinamiese aard van die internet, kan enige webadresse of skakels in hierdie boek sedert die publikasie verander het, en mag dit nie meer geldig wees nie. Die menings wat in hierdie boek uitgespreek word, is uitsluitlik die van die skrywer en weerspieël nie noodwendig die siening van die uitgewer nie, en die uitgewer ontneem hiermee enige verantwoordelikheid daarvoor.

Druk inligting beskikbaar op die laaste bladsy.

Vir leerder gidse, of hierdie gids se memorandum, soek vir die Chris Viljoen Ministries Page op Facebook!

Image 2

Spreuke Raaisels – Vraestel

Aan die leser

As jy ‘n kopie van hierdie gids het, is dit verniet!

Jy mag hierdie gids kopie, gebruik, en versprei nes jy wil; aanlyn, en in gedrukte vorm.

Sien gerus die volledige kopiereg reëls aan die begin.

As dit jou geseën het, en as jy dink nog sulke leerstof is nodig op ander Bybel onderwerpe, dan sal ek graag voltyds nog wil saamstel. Sal jy oorweeg om ‘n donasie te maak van enige bedrag, of ‘n fonds-insameling te hou in die groep waar jy dit aanbied?

Die tyd en kostes om kwaliteit materiaal soos hierdie saam te stel en te versprei is astronomies.

Baie dankie vir jou bydrae. Wees geseënd!

Sien bladsy 71 vir meer kursusse wat reeds beskikbaar is!

VIR DONASIES

Mr. CJ Viljoen (Verwysing: Spreuke)

FNB Spaar Rekening: 62473460873

Takkode 250655

Jy kan ook hier kliek of die QR kode scan vir ‘n Pay Pal donasie (chrisviljoen777@gmail.com).

C Viljoen

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business