Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.
DIE EINDE
87
88
Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
Lukas 15:10 – Die engele juig nou saam God oor die besluit wat jy geneem het!
Lukas 16:22 – Wanneer jy eendag sterf, sal jy dadelik deur engele gelei word na die rus van die Hemel!
Mattheus 24:31 – As jy hier is tydens die wegraping, sal engele van God jou kom haal.
Hebreërs 1:14 & Psalm 91:11 – Engele van God is gestuur om jou op te pas en jou te help op aarde.
Job 33:15-16 – Luister mooi na God se roep-stem.
1 Korinthiërs 13:1-13 – Tree op met liefde, want God is liefde, en dit vergaan nooit nie.
☺
89
90











Die Openbaring Reeks – Leerder Gids
STUDIE PAKKETTE WAT HUIDIGLIK VERNIET AANLYN BESKIKBAAR IS
Vir leerder gidse, soek Chris Viljoen Ministries op Facebook.
DIE OPENBARING REEKS (ENGELSE VERTALING OOK BESKIKBAAR):
DIE JESUS REEKS (ENGELSE VERTALING OOK BESKIKBAAR):
SPREUKE RAAISELS (SLEGS IN AFRIKAANS HUIDIGLIK BESKIKBAAR):
G
G
V A D E R
V A D E R
L
L
O
O
O
O
F

