Die Openbaring Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview

PLEASE NOTE: This is an HTML preview only and some elements such as links or page numbers may be incorrect.
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.

REEKS

LEERDER GIDS

C Viljoen

Hierdie 1-jaar kursus sluit ook ‘n eksamen en sertifikaat in, en die reeks is beskikbaar in beide Engels sowel as Afrikaans. Die kursus motiveer ook besprekings, en sluit huiswerk in.

C Viljoen

Kopiereg © 2014 deur Chris Viljoen.

- Eerste uitgawe kopiereg 2014.

- Nuutste uitgawe kopiereg 2024.

'n Visioenêr en 'n geseënde man wat sedert sy vroeë kinderjare die woord van God aan sy vriende en familie leer, en nou voort gaan om Christelike studiemateriaal en leerplanne vir die wêreld te bou.

ISBN:

Sagteband

978-0-7961-7599-1

eBoek

978-0-7961-7600-4

Alle regte voorbehou. Jy mag hierdie leer-pakket op enige manier ten dele of volledig grafies, elektronies of meganies, gebruik of reproduseer, insluitend fotokopiëring, opname, band-opname of deur middel van enige inligtingstoor-herwinningstelsel. Dit sluit ook in alle ander supplementêre materiaal, soos die leerder/lektor gidse, eksamen vraestelle, memorandums, en sertifikate, onder andere. Die illustrasies in hierdie gids is ook aanlyn beskikbaar gemaak, en kan verniet in hoë kwaliteit af gelaai en gebruik word (sien die einde van hierdie gids vir ander soortgelyke leerstof). Jy het hiermee skriftelike toestemming van die outeur. Jy mag egter GEEN DEEL van hierdie reeks verkoop nie. Dit mag slegs verniet versprei word.

Jy mag wel jou eie kostes hef om hierdie materiaal aan jou eie studente in onderwys aan te bied. Daar word egter gevra dat indien dit so gebruik word (ten dele of volledig, selfs in artikels en resensies), dat jy ons laat weet hoe dit jou geseën het. Indien jy voorstelle het op verbetering, dat jy ons ook sal in lig. Ons sal graag van jou wil hoor. Indien jy van hierdie manier van verspreiding van God se woord hou, of indien hierdie materiaal op enige manier vir jou ‘n seëning is, hoop ons dat jy sal oorweeg om ‘n fonds-insameling te hou, of self ‘n donasie van enige bedrag sal maak om die voortsetting (aanhouding) hiervan, en van ander nuwe materiale te bevorder. Die kostes en tyd wat dit neem om sulke kwaliteit leerstof saam te stel is astronomies. Selfs R10 is ‘n groot seëning vir ons! Saai asseblief in die rigting van hierdie inisiatief. Jy word beslis waardeur. Baie dankie!

Die hele inhoud van hierdie boek is op verskillende maniere ondersoek, insluitend boeke, internet en pastorale advies. Geen deel van sodanige nagevorste inligting is gekopieer of weergegee nie. Alle inligting in hierdie boek is slegs die skepping van die outeur deur suiwer feite te noem, soos deur sulke entiteite nagevors, en ondersteun deur verdere navorsing en bewyse. Alle illustrasies is ook vars geskep.

Skrif aanhalings kom uit die Oorspronklike Afrikaans Ou-Vertaling Heilige Naslaan Bybel, (eerste uitgawe).

Eers gepubliseer in 1933. Kopiereg © 1953 deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Vanweë die dinamiese aard van die internet, kan enige webadresse of skakels in hierdie boek sedert die publikasie verander het, en mag dit nie meer geldig wees nie. Die menings wat in hierdie boek uitgespreek word, is uitsluitlik die van die skrywer en weerspieël nie noodwendig die siening van die uitgewer nie, en die uitgewer ontneem hiermee enige verantwoordelikheid daarvoor.

Druk inligting beskikbaar op die laaste bladsy.

Vir leerder gidse, soek vir die Chris Viljoen Ministries Page op Facebook!

Image 5

Die Openbaring Reeks – Leerder Gids

Aan die leser

As jy ‘n kopie van hierdie gids het, is dit verniet!

Jy mag hierdie gids kopie, gebruik, en versprei nes jy

wil; aanlyn, en in gedrukte vorm.

Sien gerus die volledige kopiereg reëls aan die begin.

As dit jou geseën het, en as jy dink nog sulke leerstof

is nodig op ander Bybel onderwerpe, dan sal ek graag

voltyds nog wil saamstel. Sal jy oorweeg om ‘n

donasie te maak van enige bedrag, of ‘n fonds-

insameling te hou in die groep waar jy dit aanbied?

Die tyd en kostes om kwaliteit materiaal soos hierdie

saam te stel en te versprei is astronomies.

Baie dankie vir jou bydrae. Wees geseënd!

Sien bladsy 91 vir nog kursusse wat reeds beskikbaar is!

VIR DONASIES

Mr. CJ Viljoen (Verwysing: Openbaring)

FNB Spaar Rekening: 62473460873

Takkode 250655

Jy kan ook hier kliek of die QR kode scan vir ‘n Pay Pal donasie (chrisviljoen777@gmail.com).

C Viljoen

Find Your Next Great Read

Describe what you're looking for in as much detail as you'd like.
Our AI reads your request and finds the best matching books for you.

Showing results for ""

Popular searches:

Romance Mystery & Thriller Self-Help Sci-Fi Business