Die Jesus Reeks - Leerder Gids by Chris Viljoen - HTML preview
Download the book in PDF, ePub, Kindle for a complete version.
18:35-43
180
Jesus bring redding vir Saggéüs
Luk 19:1-10
Jesus vertel die gelykenis van die
181
Luk 19:11-27
koning se tien dienaars
182
’n Vrou salf Jesus met parfuum
Mat 26:6-13
Mar 14:3-9
Joh 12:1-11
Jesus ry Jerusalem binne op 'n
Joh 12:12-
183
Mat 21:1-11
Mar 11:1-11
Luk 19:28-44
donkie
19
Jesus maak weer die tempel
184
Mat 21:12-17
Mar 11:12-19
Luk 19:45-48
skoon
Jesus verduidelik hoekom hy
Joh 12:20-
185
moet sterf
36
Meeste van die mense glo nie in
Joh 12:37-
186
Jesus nie
43
Joh 12:44-
187
Jesus som sy boodskap op
50
Jesus sê die dissipels kan vir
188
Matt 21:18-22 Mar 11:20-25
enigiets bid
Godsdienstige leiers daag Jesus
189
Mat 21:23-27
Mar 11:26-33
Luk 20:1-8
se gesag uit
165
Jesus vertel die gelykenis van die
190
Mat 21:28-32
twee seuns
Jesus vertel die gelykenis van die
191
Mat 21:33-46
Mar 12:1-12
Luk 20:9-19
goddelose huurders
Jesus vertel die gelykenis van die
192
Mat 22:1-14
bruilofsfees
Fariseërs soeke. vraag Jesus Re:
193
Mat 22:15-22
Mar 12:13-17
Luk 20:20-26
Betaal belasting
Fariseërs soeke. vraag Jesus Re:
194
Mat 22:23-33
Mar 12:18-27
Luk 20:27-40
Opstanding
Fariseërs soeke. Jesus Re:
195
Mat 22:34-40
Mar 12:28-34
Grootste opdrag
Godsdienstige leiers kan nie Jesus
196
Mat 22:41-46
Mar 12:35-37
Luk 20:41-44
se Vraag beantwoord nie
Jesus waarsku teen die
197
Mat 23:1-12
Mar 12:38-40
Luk 20:45-47
Godsdiensleiers
Jesus veroordeel die
198
Mat 23:13-36
godsdienstige leiers
199
Jesus treur weer oor Jerusalem
Mat 23:37-39
’n Arm weduwee gee alles wat sy
200
Mar 12:41-44
Luk 21:1-4
het
201
Jesus vertel van die toekoms
Mat 24:1-22
Mar 13:1-20
Luk 21:5-24
202
Jesus vertel van sy wederkoms
Mat 24:23-35
Mar 13:21-31
Luk 21:25-33
203
Jesus vertel van waaksaam bly
Mat 24:36-51
Mar 13:32-37
Luk 21:34-38
Jesus vertel die gelykenis van die
204
Mat 25:1-13
tien strooimeisies
Jesus vertel die gelykenis van die
205
Mat 25:14-30
geleende geld
Jesus vertel van die finale
206
Mat 25:31-46
oordeel
DOOD EN OPSTANDING - JESUS
MATTHÉÜS
MARKUS
LUKAS
JOHANNES
Godsdienstige leiers beplan om
207
Mat 26:1-5
Mar 14:1-2
Luk 22:1-2
Jesus dood te maak
208 Judas stem in om Jesus te verraai
Mat 26:14-16
Mar 14:10-11
Luk 22:3-6
Dissipels maak gereed vir die
209
Mat 26:17-19
Mar 14:12-16
Luk 22:7-13
Pasga
210
Jesus was die dissipels se voete
Joh 13:1-20
Jesus en die dissipels het die
Joh 13:21-
211
Mat 26:20-29
Mar 14:17-25
Luk 22:14-30
Laaste Avondmaal
30
Jesus voorspel Petrus se
Joh 13:31-
212
Luk 22:31-38
ontkenning
38
213
Jesus is die weg na die Vader
Joh 14:1-14
Joh 14:15-
214
Jesus belowe die Heilige Gees
31
Jesus leer oor die wingerdstok en
215
Joh 15:1-16
die lote
166
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
Jesus waarsku oor die wêreld se
216
Joh 15:17
haat
Joh 16:4
217
Jesus leer oor die Heilige Gees
Joh 16:5-16
Jesus leer hoe om Sy naam in
Joh 16:17-
218
gebed te gebruik
33
219
Jesus bid vir Homself
Joh 17:1-5
220
Jesus bid vir Sy dissipels
Joh 17:6-19
Jesus bid vir toekomstige
Joh 17:20-
221
gelowiges
26
Jesus voorspel weer Petrus se
222
Mat 26:30-35
Mar 14:26-31
ontkenning
223
Jesus pyn in die tuin
Mat 26:36-46
Mar 14:32-42
Luk 22:39-46
224 Jesus word verraai en gearresteer Mat 26:47-56
Mar 14:43-52
Luk 22:47-53
Joh 18:1-11
Joh 18:12-
225
Annas bevraagteken Jesus
24
226
Kajafas bevraagteken Jesus
Mat 26:57-68
Mar 14:53-65
Joh 18:25-
227
Petrus ontken dat hy Jesus ken
Mat 26:69-75
Mar 14:66-72
Luk 22:54-65
27
Die raad van godsdiensleiers
228
Mat 27:1-2
Mar 15:1
Luk 22:66-71
veroordeel Jesus
229
Judas maak homself dood
Mat 27:3-10
Joh 18:28-
230
Jesus staan tereg voor Pilatus
Mat 27:11-14
Mar 15:2-5
Luk 23:1-5
38
231
Jesus staan tereg voor Herodes
Luk 23:6-12
Pilatus gee Jesus oor om
232
Mat 27:15-2
Mar 15:6-15
Luk 23:13-25
Joh 18:39
gekruisig te word
Joh 19:16
233 Romeinse soldate spot met Jesus
Mat 27:27-31
Mar 15:16-20
Jesus word weggelei om gekruisig
234
Mat 27:32-34
Mar 15:21-24
Luk 23:26-31
Joh 19:17
te word
Joh 19:18-
235 Jesus word aan die kruis geplaas
Mat 27:35-44
Mar 15:25-32
Luk 23:32-43
27
Joh 19:28-
236
Jesus sterf aan die kruis
Mat 27:45-56
Mar 15:33-41
Luk 23:44-49
37
Joh 19:38-
237
Jesus word in die graf neergelê
Mat 27:57-61
Mar 15:42-47
Luk 23:50-56
42
238
Wagte word by die graf geplaas
Mat 27:62-66
239
Jesus staan op uit die dood
Mat 28:1-7
Mar 16:1-8
Luk 24:1-12
Joh 20:1-9
Jesus verskyn aan Maria
Joh 20:10-
240
Mar 16:9-11
Magdalena
18
241
Jesus verskyn aan die vroue
Mat 28:8-10
Godsdienstige leiers koop die
242
Mat 28:11-15
wagte om
Jesus verskyn aan 2 gelowiges
243
Mar 16:12-13
Luk 24:13-35
wat op pad reis
Jesus verskyn aan die dissipels
Joh 20:19-
244
Luk 24:36-43
agter geslote deure
23
167
Jesus verskyn aan die dissipels
Joh 20:24-
245
Mar 16:14
insluitend Thomas
31
Jesus verskyn aan die dissipels
246
Joh 21:1-14
terwyl hulle visvang
Joh 21:15-
247
Jesus praat met Petrus
25
248
Jesus gee die Groot Opdrag
Mat 28:16-20
Mar 16:15-18
Jesus verskyn aan die dissipels in
249
Luk 24:44-49
Jerusalem
250
Jesus vaar op na die hemel
Mar 16:19-20
Luk 24:50-53
168
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
AKKURAATHEID VAN VERTALINGS
169
IS DIE KJV BYBEL AKKURAAT
Die KJV Bybel het meer as een afkorting:
- KJV = King James Version
- KJB = King James Bible
- AV = Authorised Version
- Let op dat ons nie nou kyk na die NKJV (New King James Version) nie, maar na die oorspronklike.
o Die NKJV is nog steeds die oorspronklike vertaling na Engels, maar in stede om ‘n 1611
woordeboek te gebruik, was ‘n moderne 1982 woordeboek gebruik en woorde soos “thou”
en “thy” was verander na “you” en “your”.
- Die oorspronklike weergawe was genoem die “HOLY BIBLE” soos die foto wys.
Wat is die KJV Bybel:
- Hierdie is ‘n Engels weergawe van die Christen Bybel, en dit was oorspronklik geskryf vir die “Kerk van Engeland”.
- Die projek was gedoen tussen 1604 en 1611.
- Die boek is bedoel om die mees akkurate kopie van die oudste oorspronklike tekste van die Christen Bybel te wees, in die wêreld.
Die boeke van die ou KJV (eintlik dus die KJVA of King James Version /w Apocrypha):
- 39 Boeke van die moderne Bybelse ou testament.
- 14 Boeke van die Apocrypha
o Meeste van die boeke is in die “Vulgate Deuterocanon” wat die Roman Catholics gebruik.
- 27 Boeke van die nuwe testament.
- Ons moderne Bybel bestaan uit al hierdie bogenoemde boeke, behalwe die 14 in die middel.
Hoe besluit ons dat die KJV die mees akkurate Engels Bybel vandag is:
- Dit was die 3de vertaling wat ooit in wêreld-geskiedenis goedgekeur is deur Engeland se Kerk. Die eerste Bybel was die “Great Bible” wat tydens King Henry the 8th gebruik was en geskryf in 1535, en die tweede Bybel was die “Bishops’ Bible” van 1568.
- In Januarie 1604 het James die 5de (Koning van Skotland) en James die 1ste (Koning van Engeland en Ierland) bymekaar gekom by die “Hampton Court Conference”, en daar het hulle aan die idee gedink om ‘n nuwe, meer akkurate, regte Bybel op te stel na hulle baie probleme opgelet het met die weergawe wat hulle vroeër gebruik het.
- James het vir die vertalers bevel gegee om by-die-dood seker te maak die KJV Bybel 100% akkuraat vertaal word uit die oorspronklike tekste, en dat die Bybel die grootheid en waarheid van God duidelik maak, en laat die boek heilig geag moes word.
- Die KJV was geskryf deur 47 geleerdes “scholars”, en almal was lede van die kerk van Engeland.
o Die nuwe testament was vertaal uit die Griekse boekrol kopieë.
o Die ou testament was vertaal van Hebreeus en Aramese boekrolle kopieë.
o Die 14 Apocrypha boeke was vertaal vanuit Griekse en Latynse boekrolle.
o Soos ons in die Jesus reeks leer, bestaan die oorspronklike tekste nie meer nie, maar eerder duisende kopieë was gevind wat van die oorspronklikes af kom, almal met presies dieselfde inligting in (wat beteken dat daar meer as 8000 kopieë is wat bewys die tekste het nog nooit verander van die oorspronklikes af nie), en die KJV groep het die oudste moontlike boekrolle gebruik wat ooit gevind was in geskiedenis vir hulle Engels vertaling.
170
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
- Tussen die 16de en 18de eeue het hierdie Bybel die onbetwiste Bybel van die Engelse wêreld geword omdat dit presies vertaal is, woord-vir-woord uit die oudste oorspronklike tekste, en alle skoliere “scholars” van die eeue het hierdie boek gebruik vir hul antieke historiese Bybel studies.
- Dit was die eerste boek wat ooit op ‘n printing-press geland het in die 19de eeu, en was die mees populêre boek wat ooit gedruk was in geskiedenis.
o Amper al die kopieë van hierdie Bybel het die standaard Engels taal van 1769 bevat en was toe later weer ge-edit deur Benjamin Blayney in Oxford (die mees akkurate woordeboek-skrywers van die moderne wêreld). Let op die spelling van die antieke Engels woorde op die 1611 oorspronklike Bybel foto. Amper al hierdie kopieë het nie die 14 Apocrypha boeke in gehad nie.
- Die Bishop in Londen het ‘n reel aan die vertalers gegee dat hulle geen “foot notes” in die Bybel mag he om hulle bedoelings te verduidelik nie. Dit moet net reg wees en klaar! Die Bishop het ook die vertalers beveel om GEEN woorde te verander na die moderne weergawe nie, maar dat die oorspronklike Engelse woorde en bedoelings gebruik moes word soos wat die 1611 woordeboeke aangewys het. Byvoorbeeld “church” mag nie verander het na “congregation” toe nie.
- Die vertaling van die Engels KJV uit die oorspronklike oudste scrolls het so gewerk: o 47 Scholars (Bybel geleerdes) het die vertaling gedoen.
o Almal van hulle het behoort aan die kerk van Engeland.
o Hierdie vertalers het 6 komitees gehad. Twee uit die universiteit van Oxford, twee uit die Universiteit van Cambridge, en twee uit die kerk van Westminister. Almal was die hoogste-geleerde kerk en Bybel skoliere wat die antieke tale geken het, en almal het simpatie gehad vir die Puritans wat die kerk wou rein hou, en die kerk wou vry maak van Katolieke werke.
o ELKEEN van die 6 komitees het kopieë van die 1602 “Bishops Bible” Bybel gekry, en hulle het uit die kopieë gewerk en dit vergelyk met die oorspronklike scrolls terwyl hulle die oorspronklike boekrolle vertaal het, en al die nodige veranderinge gelys.
o Elkeen van die scholars het hard gewerk tussen 1604-1609 om die oorspronklike weergawes reg te vertaal en elkeen het ‘n kopie geskryf van wat hy gedink het die regte taal-gebruik is.
o Tussen 1609-1611 was die 47 scholars se kopieë 47 keer geruil tussen al die skoliere, en elkeen se werke was deur mekaar ge-review en ge-cross-check en ge-reference en vergelyk met die Bishops’ bible, om seker te maak dat almal se kopieë ooreen stem en dat almal saam stem oor elke punt en komma van die Bybel. Almal het mekaar se werk “gecheck”. Die kopieë was ook toe oorgegee aan ‘n “General Committee of Review” sodat ‘n groter groep mense elkeen hul opinies kan gee oor die vertalings van die scholars.
o Om beter te verstaan:
▪ 47 Scholars het ELKEEN ‘n akkurate vertaling geskryf van hulle deel van die Bybel, wat vir hul 6 komitees gegee was.
▪ AL 47 vertaalde kopieë was geruil, 47 KEER, sodat ELKE OU 47 keer kon seker maak dat die ander scholars se vertalings akkuraat is en dat almal saam stem.
▪ Toe was die finale kopie oorhandig aan ‘n eksterne “review committee” wat meer as 50 geleerdes ingesluit het, wat die vertalings bestudeer het.
▪ Hou in gedagte dat die Bybel in 1611 klaar was, toe spelling nog nie standaard was nie, en in 1769 was die eerste kopie van die KJV weer vrygestel, die keer met AL
DIESELFDE WOORDE, net met akkurate spelling, na 20-jaar lank werk wat gedoen was deur Francis Sawyer Parris.
171
Meer oor hierdie Bybel:
- Ons dink dat die “thou”, “art”, en “thy” moeilik is, maar wag tot jy die oudste weergawe lees, toe die Engels taal self nog nie klaar ontwikkel is nie. Hulle gebruik woorde soos: “Conteyn” wat
“Contain” moet wees, of “Teftament” wat “Testament” moet wees, ens.
Hoekom was die 14 Apocrypha boeke uit gehaal:
- Die Puritan groep in die kerk van Engeland het baie probleme opgelet met die boeke.
o Hierdie is ‘n groep Protestante wat die kerk wou reinig (purify) van “Catholic” werke af, om die kerk van Engeland te hervorm na ‘n Christelike kerk. Hulle het dit net gedeeltelik reggekry, maar dit was hulle wat die probleme met die 14 Apogrypha boekrolle (“catholic”
boeke) uitgewys het. Hulle het ook opgelet:
- In Galásiërs 4:25 van die Bishops’ Bybel was die woord “susoichei” of “bordreth” nie behoorlik vertaal nie, want die woord wat in die Bybel gesit was, het nie die apostel se gevoel of situasie of plek waarin hy dit geskryf het in ag geneem nie.
- In Psalm 105:28 van die “Great Bible”, was dit vertaal “They were not obedient”, maar volgens die oorspronklike tekste moet dit wees “They were not disobedient”.
- In Psalm 106:30 ook uit die “Great Bible”, het dit gelees “Then stode vp Phinehes and prayed…”
maar die oorspronklike Hebreeuse vertaling moet wees “…and executed judgement…”
- DIE BELANGRIKSTE REDE: Alhoewel hierdie 14 boeke deel vorm van die Bybel-geskiedenis, en dit nie skade sal doen om dit te lees vir interessantheid nie, gee dit APSOLUUT GEEN bewys vir die Christelike geloof nie, en word dus nie as belangrik geag in die Christen Bybel wat Jesus van gepreek het, of aangehaal het uit die ou testament nie. As Jesus dit nie like nie, like ons dit nie. Duisende mense het boeke geskryf in daardie dae, maar dit beteken nie dat alles as “DIE SKRIFTE” geag was deur Jesus nie. So ons lees die boeke wat die verhaal van Jesus vertel (die nuwe testament), en ons lees die stories wat Jesus aangehaal het (die ou testament).
o Dit sal sin maak dat ons as Christene (Jesus se geloof) eerder net die Bybel stories van Jesus lees in die nuwe testament soos ons dit vandag ken met 27 boeke, en dat ons ook net glo in die skrifte wat Jesus self aangehaal het uit die 39 boeke van ons ou testament. Die 14 boeke van die Apocrypha het geen belangrikheid of nuwe inligting vir die Bybel nie, en kan gesien word as boeke van geskiedenis vir die Bybel, maar nie deel van die Christen Bybel nie.
o Jesus was ‘n Jood, wat die Christenskap aan ons voorgestel het in die nuwe testament, en Hy het ons basies geleer: Jy moet die wet van die ou testament nog steeds gehoorsaam, maar nou is daar vergifnis vir sonde en jy hoef nie meer dood gemaak te word as jy foute maak nie. So die hele Bybel is vir ons belangrik, spesifiek die stories van Jesus, en die stories van die ou testament. NIE die Apocrypha boeke nie, want hul stories gaan nie oor die Christen geloof nie, en gee niks nuwe inligting wat ons nie reeds uit die Bybel leer nie.
o Volgens die Anglican kerk kan hierdie 14 boeke gebruik word om goeie maniere aan mense te leer, maar dit kan nie gebruik word om “Doctrine” of “Geloof” aan mense te leer nie want dis nie waaroor die boeke gaan nie.
o Die name van die 14 boeke in die Apocrypha is: Tobit, Judith, Additions to Esther, Wisdom, Ben Sira, Baruch, Letter of Jeremiah, Prayer of Azariah, Susanna, Bel, 1 Maccabees, 2
Maccabees, 1 Esdras, Prayer of Manasses, & 2 Esdras.
172
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
DIE MOOISTE VOORBEELD VAN DIE APOCRYPHA TEKS IS DIE “PRAYER OF MANASSES”
Dis ‘n kort boek, ook net met een hoofstuk, soos Judas in die moderne Bybel.
Prayer of Manasses 1 KJVA
“1 O Lord, Almighty God of our fathers, Abraham, Isaac, and Jacob, and of their righteous seed; 2 who hast made heaven and earth, with all the ornament thereof; 3 who hast bound the sea by the word of thy commandment; who hast shut up the deep, and sealed it by thy terrible and glorious name;
4 whom all men fear, and tremble before thy power;
5 for the majesty of thy glory cannot be borne, and thine angry threatening toward sinners is importable: 6 but thy merciful promise is unmeasurable and unsearchable; 7 for thou art the most high Lord, of great compassion, longsuffering, very merciful, and repentest of the evils of men. Thou, O Lord, according to thy great goodness hast promised repentance and forgiveness to them that have sinned against thee: and of thine infinite mercies hast appointed repentance unto sinners, that they may be saved.
8 Thou therefore, O Lord, that art the God of the just, hast not appointed repentance to the just, as to Abraham, and Isaac, and Jacob, which have not sinned against thee; but thou hast appointed repentance unto me that am a sinner:
9 for I have sinned above the number of the sands of the sea. My transgressions, O Lord, are multiplied: my transgressions are multiplied, and I am not worthy to behold and see the height of heaven for the multitude of mine iniquities.
10 I am bowed down with many iron bands, that I cannot life up mine head, neither have any release: for I have provoked thy wrath, and done evil before thee: I did not thy will, neither kept I thy commandments: I have set up abominations, and have multiplied offences.
11Now therefore I bow the knee of mine heart, beseeching thee of grace.
12 I have sinned, O Lord, I have sinned, and I acknowledge mine iniquities: 13 wherefore, I humbly beseech thee, forgive me, O Lord, forgive me, and destroy me not with mine iniquities. Be not angry with me for ever, by reserving evil for me; neither condemn me to the lower parts of the earth. For thou art the God, even the God of them that repent; 14 and in me thou wilt shew all thy goodness: for thou wilt save me, that am unworthy, according to thy great mercy.
15 Therefore I will praise thee for ever all the days of my life: for all the powers of the heavens do praise thee, and thine is the glory for ever and ever. Amen.”
Hierdie boeke was baie lank terug gevind, en daar is niks fout met hierdie gebed nie, maar dit sal goed wees om skepties te wees van enige boeke wat na 1800 gevind word (nie geskryf was nie, MAAR “GEVIND”
WAS) wat mense deel noem van die Bybel, want daarna het evolusie begin deur Darwin, en baie mense wat vals profete genoem word, het ontstaan. Aangesien dit moontlik is om Bybel boeke na te maak is dit gevaarlike grond! VERAL as daardie boeke enigiets vir ons leer WAT NIE OOREEN-STEM met die boeke wat klaar in die Bybel is nie!
173
C Viljoen
174

Die Jesus Reeks – Leerder Gids
175
IS DIE AFRIKAANS BYBEL AKKURAAT
Die Statenvertaling (dis die Duitse “Staat” vertaling) van die Bybel was die heel eerste vertaling uit die oorspronklike Hebreeus, Aramese, en Griekse weergawes van die Bybel, oor vertaal na Duits. Die Bybel se naam was die Statenbijbel, en dit was gedoen deur ‘n bevel uit die goewerment van die Protestante Duits Republiek en was vir die eerste keer gepubliseer in 1637. Hierdie Duits Bybel was die norm vir alle wit mense tot op 1933.
Die 1933/1953 Afrikaans Bybel is die letterlike vertaling wat vir die eerste keer in 1933 gepubliseer was. ’n Hersiene uitgawe was in 1953 uitgegee. Die vertaling staan vandag bekend as die 1933/1953-vertaling en is steeds ’n baie gewilde tradisionele vertaling wat uit die Hebreeuse en Griekse tekste vertaal is, deur JD du Toit, EE van Rooyen, JD Kestell, HCM Fourie, en BB Keet.
Dit was vir die eerste keer in Bloemfontein aan Afrikaanse mense gegee by ‘n Bybel fees op 27 Augustus 1933. Die 1933 vertaling was spesifiek geskryf om baie naby te wees aan die ou Duitse weergawe, om te verhoed dat Christene wat gewoond was aan die Duitse weergawe nie die Afrikaans Bybel verwerp nie. In 1953 was dit vertaal om net soos die eerste een te wees, maar met meer moderne woorde en ander spellings van mense-name. Hier het die 1933/53 weergawe ontstaan, wat die mees akkurate weergawe van die Afrikaans Bybel is.
Die Duitse weergawe van 1637 is dus die oudste vertaling en sal dus ook heel moontlik die mees akkurate
“semi-Afrikaans” weergawe wees van die oorspronklike skrifte van die Bybel, maar omdat die 1933
weergawe geskryf was om spesifiek by die 1637 een te pas, sal daar min verskil wees tussen die twee.
MAAR: Omdat die Engelse KJV deur soveel meer ondersoek gegaan het om sy akkuraatheid te bevestig, sal dit beter wees om jou Afrikaans Bybel te vergelyk met die KJV Bybel, en om die KJV te gebruik as die mees akkurate weergawe wat ons vandag kan lees en verstaan.
Meer oor die skrywers volg in ‘n outydse storie:
Volwaardige onderneming van die Afrikaanse Kerke (1923 - 1933): Met die verskyning van die proef uitgawe het dit geblyk dat die Afrikaanse volk uitgesien het na 'n Bybel in hul moedertaal, maar dat die vertaling eerder uit die grondtale gedoen moes word en dat dit oorgesit moet word in die ware taal van die Afrikaanssprekende gemeenskap. Om hierdie doel te verwesenlik, moes heeltydse vertalers en Afrikaanse taaladviseurs benoem word.
As finale-vertalers is dr. J.D. du Toit en B.B. Keet aangewys, maar aangesien dr. Keet nie vrystelling van sy doseer pligte aan die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch kon kry nie, is dr. J.D. Kestell in sy plek benoem. Dr. du Toit sou vir die Ou Testament en dr. Kestell vir die Nuwe Testament verantwoordelik wees.
Later het as finale-vertalers bygekom dr. H.C.M. Fourie en E.E. van Rooyen en uiteindelik ook dr. B.B. Keet.
'n Aansienlike aantal medewerkers en adviseurs het belangrike bydraes gelewer. Die Afrikaanse taaladviseurs was proff. S.P.E. Boshoff, T.H. le Roux, D.F. Malherbe en J.J. Smith.
In 1927 het dr. C. van Gelderen, Semitikus aan die Vrije Universiteit Amsterdam, vir ses maande na Suid Afrika gekom as adviseur vir die vertaling van die Ou Testament uit die Hebreeuse grondteks.
176
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
In 1929 is 'n hersiene uitgawe van Die Vier Evangelië en Die Psalms gepubliseer. Dit het by die kerklike publiek byval gevind en as spoorslag gedien om die volledige vertaling so gou moontlik te voltooi. Hierdie doelwit is in 1933 bereik.
Op 29 Mei 1933 het die eerste besending Afrikaanse Bybels met die Carnarvon Castle uit Engeland in Kaapstad aangekom. Op Sondag, 27 Augustus 1933, is die Afrikaanse Bybelvertaling oral in die land feestelik ontvang. Die sentrale feesviering was in Bloemfontein, waaraan onder andere dr. Kestell en du Toit deelgeneem het. Die fees in gekenmerk deur groot geesdrif, blydskap en dankbaarheid. Van toe af sou die Afrikanervolk die groot dade van God in hulle eie taal hoor.
Die periode van hersiening (1933 - 1953):
Die finale-vertalers het besef dat 'n hersiening van die vertaling nodig was, veral in die lig van die bespreking wat op die publikasie van die nuwe vertaling gevolg het. Hulle het ook van die drie Hollandse Kerke opdrag gekry om met die werk voort te gaan. Omdat drie van die finale-vertalers in hierdie tyd tot sterwe gekom het, het net dr. du Toit en Keet oorgebly om die werk af te rond. By die verskyning van die hersiene uitgawe in 1953 het nog net dr. Keet gelewe.
Hierdie vertaling het voortreflike hoedanighede gehad en was van besonder groot betekenis vir die vestiging van die Afrikaanse taal.
Groetnis
Silencio
Die laaste twee fotos van hierdie studie is ‘n afskrif van die Codex Vaticanus (die oudste oorspronklike skrifte wat ooit ontdek was tot vandag toe), en die Tanakh (die Bybel van die Jode).
177

C Viljoen
178
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
EKSTRA NOTAS OOR KJV
KJV 1611 mees akkuraat, selfs meer as 1933/53 Afrikaans. Vergelyk 2 Samuel 21:19 WIE HET VIR GOLIAT
VERSLAAN? Kyk vir meer diskrepansies tussen KJV en ander vertalings.
Om kopiereg te vermy in Bybel vertalings moet jy ten minste 10% van die Bybel verander om jou nuwe Bybel te maak. Hoe verskriklik erg is die boodskap dan verander as een vertaling gebruik word om die volgende te skryf?! Wow! Stick to KJV!
HOEKOM? omtrent 600 manuskripte bevestig ander vertalings. Meer as 48,000 manuskripte bevestig die KJV.
NKJV het ook een klein mis-vertaling. Stick to KJV. Preek met ander vertalings net die versies wat jy eers bevestig het uit jou oorspronklike KJV uit, as jy maklik wil lees voor ‘n gehoor.
Jesaja is die mees gepreserveerde boek in alle geskiedenis. In Israel is ‘n plek waar die hele vloer ondertoe skuif en onder concrete gaan wanneer oorlog uit breek, waarop die Jesaja boekrol in ‘n groot lang ring in glas gepreserveer word.
Toets of jou mense die Bybel lees: Se vir hulle die Bybel sê: Jy moet tugtig wie jy lief het en so dis hoekom jy jou vrou mag slaan. Want jy’s lief vir haar. Los hulle tot een terug kom en vir jou wys hoe die Bybel sê: Tugtig jou seun wie jy lief het. Dan weet jy hulle lees die Bybel. As hulle jou kom verkeerd bewys. Lol...
Israel toere kos rofweg R29k vir 8 dae, als ingesluit behalwe jou eie souvenirs.
Dr. Kent Hovind het ook ‘n les oor “bible translation history”.
Dis ok om nie adresse te onthou nie. Solank jy die BYBEL onthou.
179
180











Die Jesus Reeks – Leerder Gids
STUDIE PAKKETTE WAT HUIDIGLIK VERNIET AANLYN BESKIKBAAR IS
Vir leerder gidse, soek Chris Viljoen Ministries op Facebook.
DIE OPENBARING REEKS (ENGELSE VERTALING OOK BESKIKBAAR): DIE JESUS REEKS (ENGELSE VERTALING OOK BESKIKBAAR):
SPREUKE RAAISELS (SLEGS IN AFRIKAANS HUIDIGLIK BESKIKBAAR): G
G
V A D E R
V A D E R
L
L
O
O
O
O
F
F
S P R E U K E
S P R E U K E
R A A I S E L S
R A A I S E L S
V R A E S T E L
M E M O R A N D U M
C H R
I
S T U S
C H R
I
S
T U S
O
O
O
O
P
P
C
V
I
L
J O E N
C
V
I
L
J O E N
E
E
D
D
J
F
J
F
E
E
I
S
I
S
L
U
L
U
S
S
MEER IS OPPAD DEUR JOU HULP!
ANDER HULPBRONNE MET STERK BYBELSE BEGINSELS
Die onderstaande is kragtige bronne van God se woord, vroeg beskikbaar vir bestelling deur Amazon of op versoek by morne@nlb.co.za, geskryf deur my mentor en pastoor: Ps. Morné en Crystal du Plessis onder andere, van die NLB gemeente in Boksburg, Gauteng, SA 181
182
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
183
184
Die Jesus Reeks – Leerder Gids
185

C Viljoen
186











