Huiskerke: Hoe? Hoekom? - PDF

Huiskerke: Hoe? Hoekom?
Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in...
This is only PDF preview of first few pages of Huiskerke: Hoe? Hoekom? by ASR Martins. Please download the full version to read the complete book.
Note: You must have Adobe Reader or Acrobat Installed to see this Preview
You currently don't have Adobe Reader installed. In order to view this file, please download Adobe Reader from <a href="https://get.adobe.com/reader/" target="_blank">here</a>. Or, if you want to download the PDF file to your computer, please click <a href="https://www.free-ebooks.net/ebook/Huiskerke-Hoe-Hoekom/pdf">here</a>.