International



Sort by:
Page of 62
Showing results: 91-100 of 617
Bediening in Die Huiskerk Gemeente

Bediening in Die Huiskerk Gemeente

ASR Martins | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF, TXT
Published: Nov 2015
Downloads: 12
Pages: 96

Hierdie boek behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die...

Bybel Gefundeerde Leierskap

Bybel Gefundeerde Leierskap

ASR Martins | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF, TXT
Published: Nov 2015
Downloads: 15
Pages: 130

Hierdie boek verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek gebruik baie belangrike Skrifgedeeltes in die Bybel om aan die leser God se wil en doel met...


Is Ons Bybels Korrek?

Is Ons Bybels Korrek?

ASR Martins | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF
Published: Nov 2015
Downloads: 18
Pages: 48

Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is...

Huiskerke: Hoe? Hoekom?

Huiskerke: Hoe? Hoekom?

ASR Martins | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF, TXT
Published: Nov 2015
Downloads: 11
Pages: 342

Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook...

Die Waarheid Omtrent Siektes en Ander Ellendes

Die Waarheid Omtrent Siektes en Ander Ellendes

ASR Martins | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF, TXT
Published: Nov 2015
Downloads: 35
Pages: 125

Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook...


Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke

Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke

ASR Martins | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF, TXT
Published: Nov 2015
Downloads: 44
Pages: 310

Hierdie boek is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals...

திருமணம் சுவர்கத்தில், மணமானவர் நரகத்தில்ò¤ù¢-

திருமணம் சுவர்கத்தில், மணமானவர் நரகத்தில்ò¤ù¢-

Natarajan | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF
Published: Nov 2015
Downloads: 100
Pages: 147

திருமணமாகி திண்டாடுவோர் என்று ஒரு கூட்டம்.- திருமணமே ஆகவில்லை என்று வருந்தும் பெற்றோர்-பிள்ளைகள் என்று வேறு...

மரணமடைந்த எழுத்துக்களின் புலம்பல்

மரணமடைந்த எழுத்துக்களின் புலம்பல்

நேதாஜிதாசன் | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF
Published: Nov 2015
Downloads: 6
Pages: 105

கருத்து சுதந்திரம் அரசியல் சட்டத்தால் நிறையவே தரப்பட்டுள்ளது.கொஞ்சமாவது பயன்படுத்துவோமே என்பதன்...


An Essay- KAVITA KA VISHAY

An Essay- KAVITA KA VISHAY

Dr Ram Lakhan Prasad | International
Rating:     Rated: 1 times
Format: PDF
Published: Nov 2015
Downloads: 28
Pages: 67

This is an academic presentation. It is an essay to reveal content in Hindi poetry.

Mandukya Upanishad

Mandukya Upanishad

Iswara | International
Rating:     Rated: 0 times
Format: PDF
Published: Nov 2015
Downloads: 45
Pages: 123

This upanishad belongs to Atharva Veda, the smallest upanishad out of 1180 upanishads having only 12 mantras. It also contains the maha vakya - "ayam atma brahma". The only upanishad which needs karika's to understand it completely, written by Sri Gaudapadacharya, the great guru of Sri Jagat Guru...

Page   of 62
Page
Remove